Akwamaryn
Voorkoms
- Moet nie met die kleur akwa verwar word nie.
#7FFFD4 |
Akwamaryn is 'n kleur, 'n ligte skakering van lentegroen wat na siaan toe neig.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word akwamaryn soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #7FFFD4 |
RGB-kleurmodel | (127, 255, 212) |
CMYK | (50, 0, 17, 0) |
HSV | (160°, 50%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]