Calidris
Voorkoms
Calidris | |
---|---|
'n Knoet (Calidris canutus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci
|
Familie: | Scolopacidae (partim)
|
Spesies | |
sien teks. |
Calidris is 'n genus van voëls in die familie strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat ongeveer 19 spesies.[1]
Voëls in die genus is klein tot mediumgrootte trekvoëls met lang vlerke en relatief kort snawels wat in die Arktiese-gebiede broei. Hulle vorm in die winter groot swerms langs riviermondings en kusgebiede.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Calidris acuminata
- Calidris alba - Drietoonstrandloper
- Calidris alpina - Bontstrandloper
- Calidris bairdii - Bairdse strandloper
- Calidris canutus - Knoet
- Calidris ferruginea - Krombekstrandloper
- Calidris fuscicollis - Witrugstrandloper
- Calidris himantopus
- Calidris maritima
- Calidris mauri
- Calidris melanotos - Geelpootstrandloper
- Calidris minuta - Kleinstrandloper
- Calidris minutilla
- Calidris ptilocnemis
- Calidris pusilla
- Calidris ruficollis - Rooinekstrandloper
- Calidris subminuta - Langtoonstrandloper
- Calidris temminckii - Temminckse strandloper
- Calidris tenuirostris - Grootknoet
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name