Brosblaar
Voorkoms
Brosblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. transvaalica
|
Binomiale naam | |
Galpinia transvaalica N.E.Br., (1894)
| |
Sinonieme | |
|
Die brosblaar of transvaalliguster (Galpinia transvaalica) is 'n struik of 'n klein boom wat in die bosveld op klipperige plekke voorkom. Die boom kom voor noordwaarts vanaf Durban, al langs die Lebomboberge tot oorkant die Limpoporivier in Zimbabwe asook Mosambiek en Eswatini.[1] Die vrugte is klein, harde kapsules.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Brosblaar in Jan Cillierspark, Pretoria.
-
die brosblaar se bas.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brosblaar.