Bont-o-t'korrie
Voorkoms
Bont-o-t'korrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. arenicola
|
Binomiale naam | |
Aloe arenicola Reynolds, (1938)
|
Die Bont-o-t'korrie (Aloe arenicola) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap waar dit op 'n nou gordel aan die kus tussen Alexanderbaai en Lambertsbaai voorkom.