Gaan na inhoud

Groentee (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#D0F0C0

Groentee is 'n baie ligte skakering van die kleur groen.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word groentee as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #D0F0C0
RGB-kleurmodel (208, 240, 192)
CMYK (20, 0, 30, 0)
HSV (100°, 20%, 94%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]