Gaan na inhoud

Agapornis fischeri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Agapornis fischeri
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. fischeri
Binomiale naam
Agapornis fischeri
Reichenow, 1887

Agapornis fischeri of rooikopdwergpapegaai is 'n dwergpapegaai wat tot die familie van die Psittaculidae (papegaaie van die Ouwêreld) behoort.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

De totale lengte van die kop tot die punt van die stert beloop 13 tot 15 sentimeter. Die voël beskik net soos drie ander dwergpapegaaie, oor 'n wit oogring. Die voël trek sterk op die Njassaparkiet, maar A. fischeri het dikwels 'n rooi vlek op die kop en kom nie in dieselfde gebied voor nie. Fischers agapornis kom dikwels in die natuur voor saam met die swartmaskeragapornis.

Verspreiding en leefgebied

[wysig | wysig bron]

Die voël is endemies tot die velde ten suide van die Victoriameer in Afrika, en vernaam in Tanzanië waar hy in groot groepe in bome voorkom.

Aanhouding

[wysig | wysig bron]

Buiten sy natuurlike verspreidingsgebied word Agapornis fischeri dikwels in voëlkoue en - hokke gehou. Die voël is saam met die perzikkopagapornis een van die dwergpapegaai wat die meeste aangehou word.

Galery

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Notas

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.