2014 Curriebekerkwalifisering
2014 Curriebekerkwalifisering | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Kampioene | Griekwas |
Totaal wedstryde | 21 |
Wedstryde gespeel | 21 |
Drieë gedruk | 193 (gemiddeld 9.19 per wedstryd) |
Meeste punte | 93 Juan Kotzé (Valke) |
Meeste drieë | 10 Luther Obi (Luiperds) 10 Sylvian Mahuza (Luiperds) |
Die 2014 Curriebekerkwalifiseringstoernooi is ’n rugbykompetisie wat in 2014 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word om te bepaal welke span in die Premierafdeling speel. Die toernooi word tussen sewe spanne gespeel tussen Junie en Julie. Die wenner sal in die Premierafdeling speel terwyl die oorblywende ses spanne om die Eerste Afdeling sal meeding.
Toernooi
[wysig | wysig bron]Op 13 Februarie 2014 het die Suid-Afrikaanse Rugbyunie aangekondig dat die Premierafdeling van die Curriebeker van ses na agt spanne vergroot sou word. Die boonste vyf spanne van 2013, die Natalse Haaie, Westelike Provinsie, Vrystaat Cheetahs, Goue Leeus en Blou Bulle het bevestigde deelname in die 2014-reeks gehad, asook die boonste twee spanne van die Eerste Divisie nl. die Pumas en die Oostelike Provinsie.
Die span wat laaste geëindig het in die Premierafdeling in 2013, die Griekwas, saam met die oorblywende spanne van die Eerste Divisie, die Luiperds, Boland Kavaliers, SWD Arende, Griffons, Grens Bulldogs en Valke speel in die kwalifiseringstoernooi met die wenner wat kwalifiseer vir deelname aan die Premierafdeling.[1]
Die sewe spanne speel een keer teen mekaar in ’n tuis- óf wegwedstryd. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning en twee vir ’n gelykopuitslag. Bonuspunte word toegeken vir spanne wat vier of meer drieë druk in ’n wedstryd en aan spanne wat met sewe punte of minder verloor. Spanne sal eers volgens ligapunte en dat volgens punteverskil gerangskik word.
Die span wat bo-aan die punteleër eindig kwalifiseer vir die Premierafdeling terwyl die ses oorblywende spanne in die Eerste Divisie sal speel.
Spanne
[wysig | wysig bron]2014 Curriebekerkwalifiseringstoernooispanne | |
Span | Stadion |
---|---|
Boland Kavaliers | Bolandstadion, Wellington |
Grens Bulldogs | Buffalo City-stadion, Oos-Londen |
Valke | Barnardstadion, Kempton Park |
Griffons | Noordwes-stadion, Welkom |
Griekwas | GWK-park, Kimberley |
Luiperds | Profert Olënpark, Potchefstroom |
SWD Arende | Outeniekwapark, George |
Tabel
[wysig | wysig bron]Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Griekwas | 6 | 6 | 0 | 0 | 246 | 101 | +145 | 4 | 28 |
2 | Luiperds | 6 | 5 | 0 | 1 | 356 | 141 | +215 | 7 | 27 |
3 | Griffons | 6 | 3 | 0 | 3 | 183 | 213 | −30 | 6 | 18 |
4 | SWD Arende | 6 | 3 | 0 | 3 | 163 | 245 | −82 | 3 | 15 |
5 | Boland Kavaliers | 6 | 2 | 0 | 4 | 140 | 156 | −16 | 4 | 12 |
6 | Valke | 6 | 2 | 0 | 4 | 193 | 223 | −30 | 2 | 10 |
7 | Grens Bulldogs | 6 | 0 | 0 | 6 | 118 | 320 | −202 | 2 | 2 |
Opgedateer op 20 Julie 2014 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 6-7 Junie | Week 5 | 4-5 Julie |
Week 2 | 13-14 Junie | Week 6 | 12 Julie |
Week 3 | 20-21 Junie | Week 7 | 19 Julie |
Week 4 | 28 Junie |
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
[wysig | wysig bron]6 Junie 2014 | Griekwas | 52 – 5 | Grens Bulldogs | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Marnus Schoeman (3), Jonathan Francke, Burger Schoeman, Martin Bezuidenhout, Jaco Nepgen, Carel Greeff Doelskoppe: Gouws Prinsloo (6) |
Verslag | Drie: Sipho Nofemele Kaarte: Siya Mdaka 60' tot 70' |
Bywoning: 500 Skeidsregter: Christie du Preez | |
7 Junie 2014 | Griffons | 27 – 25 | Boland Kavaliers | Noordwes-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Norman Nelson, Strafdrie Doelskop: Franna du Toit Strafdoele: Franna du Toit (5) Kaarte: Heinrich Roelfse 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Eric Zana (2), Ulrich Pretorius Doelskoppe: Eric Zana (2) Strafdoele: Eric Zana (2) Kaarte: Richard Lawson 49' tot 59', Albert Trytsman 54' tot 64' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
7 Junie 2014 | Luiperds | 51 – 23 | SWD Arende | Profert Olënpark, Potchefstroom | |
15:00 | Drieë: Rhyk Welgemoed, Sylvian Mahuza (2), Juan Language (2), Philip de Wet, Luther Obi Doelskoppe: André Pretorius (5) Strafdoel: André Pretorius Skepdoel: André Pretorius |
Verslag | Drieë: Alshaun Bock, Kurt Haupt Doelskoppe: Karlo Aspeling (2) Strafdoele: Karlo Aspeling (3) Kaarte: Alwyn Bester 41' tot 51' |
Bywoning: 500 Skeidsregter: Ben Crouse | |
Loslootjie: Valke |
Week 2
[wysig | wysig bron]13 Junie 2014 | Valke | 22 – 45 | Luiperds | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:00 | Drieë: Riaan Arends (2), Arno Poley Doelskoppe: Juan Kotzé (2) Strafdoel: Juan Kotzé Kaarte: Jacques Verwey 77' tot 80' |
Verslag | Drieë: Kobus de Kock (2), Francois Robertse, Sthembiso Mhlongo, George Tossel, Juan Language Doelskoppe: André Pretorius (6) Strafdoel: André Pretorius |
Bywoning: 50 Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
13 Junie 2014 | SWD Arende | 40 – 37 | Griffons | Outenikwapark, George | |
19:00 | Drieë: Luzuko Vulindlu, Alwyn Bester, Kurt Haupt, Shaun Raubenheimer, Alshaun Bock, Dwayne Kelly Doelskoppe: Karlo Aspeling (5) |
Verslag | Drieë: Vuyo Mbotho, Erik le Roux, Elandré Huggett, Norman Nelson, Japie Nel Doelskoppe: Franna du Toit, Colin Herbert (2) Strafdoele: Franna du Toit, Colin Herbert Kaarte: Frans Sisita 68' tot 78' |
Skeidsregter: Christie du Preez | |
14 Junie 2014 | Boland Kavaliers | 3 – 21 | Griekwas | Bolandstadion, Wellington | |
16:00 | Strafdoel: Eric Zana | Verslag | Drieë: Gouws Prinsloo, Hilton Lobberts, Howard Mnisi Doelskoppe: Gouws Prinsloo (3) Kaarte: Hilton Lobberts 7' tot 17', Jonathan Francke 14', 59' |
Bywoning: 560 Skeidsregter: Ben Crouse | |
Loslootjie: Grens Bulldogs |
Week 3
[wysig | wysig bron]20 Junie 2014 | Grens Bulldogs | 12 – 37 | Boland Kavaliers | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
18:00 | Drieë: Johannes Jonker, Yanga Xakalashe Doelskop: Masixole Banda Kaarte: Rynardt van Wyk 34' tot 44' |
Verslag | Drieë: Franzel September (2), Harlon Klaassen, Martin Dreyer, Eric Zana, Arno Fortuin Doelskoppe: Eric Zana, Christian Rust Strafdoel: Eric Zana Kaarte: Martin Dreyer 20' tot 30', Ulrich Pretorius 75' tot 80', Khwezi Mkhafu 76' tot 80' |
Bywoning: 300 Skeidsregter: Ben Crouse | |
20 Junie 2014 | SWD Arende | 34 – 52 | Valke | Outenikwapark, George | |
19:00 | Drieë: Alshaun Bock, Anver Venter, Dwayne Kelly, Brian Skosana, Mzwanele Zito Doelskoppe: Karlo Aspeling (3) Strafdoel: Elric van Vuuren Kaarte: Elric van Vuuren 64' tot 74' |
Verslag | Drieë: Riaan Arends (2), JP Mostert, Shane Kirkwood, Juan Kotzé, Anrich Richter, Marlyn Williams Doelskoppe: Juan Kotzé (4) Strafdoele: Juan Kotzé (3) |
Bywoning: 1 200 Skeidsregter: Quinton Immelman | |
21 Junie 2014 | Griekwas | 33 – 32 | Luiperds | GWK-park, Kimberley | |
13:00 | Drieë: Nico Scheepers, Marnus Schoeman, Burger Schoeman Doelskoppe: Nico Scheepers (3) Strafdoele: Nico Scheepers (4) |
Verslag | Drieë: Juan Language, George Tossel, Sylvian Mahuza, Luther Obi Doelskoppe: Adriaan Engelbrecht (3) Strafdoele: Adriaan Engelbrecht (2) |
Bywoning: 1000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Loslootjie: Griffons |
Week 4
[wysig | wysig bron]28 Junie 2014 | Griffons | 24 – 43 | Griekwas | Noordwes-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Norman Nelson, Tertius Maarman, Japie Nel, Daniël van der Merwe Doelskoppe: Colin Herbert, Pieter-Steyn de Wet |
Verslag | Drieë: Jonathan Adendorf, Ederies Arendse, Carel Greeff (3), Francois Brummer, Howard Mnisi Doelskoppe: Nico Scheepers (2), Francois Brummer (2) Kaarte: Howard Mnisi 38' tot 48' |
Bywoning: 250 Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
28 Junie 2014 | Boland Kavaliers | 17 – 21 | SWD Arende | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Khwezi Mkhafu, Eric Zana Doelskoppe: Eric Zana (2) Strafdoel: Eric Zana |
Verslag | Drieë: Daniel Roberts, Dwayne Kelly, Brian Skosana Doelskoppe: Karlo Aspeling, Elric van Vuuren (2) Kaarte: Kurt Haupt 68' tot 78' |
Bywoning: 470 Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
28 Junie 2014 | Valke | 54 – 40 | Grens Bulldogs | Barnardstadion, Kempton Park | |
15:30 | Drieë: Chris Richardson, Cecil Dumond, Grant Janke, Juan Kotzé, Anrich Richter, Jacques Verwey, Coert Cronjé, Etienne Taljaard Doelskoppe: Juan Kotzé (7) |
Verslag | Drieue: Gareth Krause, Thembani Mkhokeli (2), Lindani Ndlela, Wayne Lemley, Oliver Zono Doelskoppe: Masixole Banda (5) Kaarte: Yanga Xakalashe 65' tot 75' |
Bywoning: 50 Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Loslootjie: Luiperds |
Week 5
[wysig | wysig bron]4 Julie 2014 | Grens Bulldogs | 31 – 33 | SWD Arende | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
18:00 | Drieë: Lundi Ralarala, Masixole Banda, Lindani Ndlela Doelskoppe: Masixole Banda (2) Strafdoele: Masixole Banda (4) |
Verslag | Drieë: Brian Skosana, Shaun Raubenheimer, Dwayne Kelly, Kurt Haupt, Hentzwill Pedro Doelskoppe: Elric van Vuuren (4) |
Bywoning: 1 200 Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
5 Julie 2014 | Valke | 20 – 35 | Boland Kavaliers | Barnardstadion, Kempton Park | |
14:30 | Drieë: Coert Cronjé, Juan Kotzé Doelskoppe: Juan Kotzé (2) Strafdoele: Juan Kotzé (2) |
Verslag | Drieë: Duwayne Smart, Nathaniel Manuel, Ryno Coetzee (2) Doelskoppe: Morné Hugo (3) Strafdoele: Morné Hugo (2) Skepdoel: Morné Hugo |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
5 Julie 2014 | Luiperds | 70 – 25 | Griffons | Profert Olënpark | |
15:00 | Drieë: Philip de Wet, Francois Robertse, Hoffman Maritz (2), Luther Obi (2), Dillon Smit, Sylvian Mahuza (2), John-Roy Jenkinson Doelskoppe: André Pretorius (8), Adriaan Engelbrecht (2) |
Verslag | Drieë: Norman Nelson (2), Armandt Koster, Nicky Steyn Doelskop: Pieter-Steyn de Wet Strafdoel: Pieter-Steyn de Wet |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Loslootjie: Griekwas |
Week 6
[wysig | wysig bron]11 Julie 2014 | Grens Bulldogs | 15 – 41 | Griffons | Buffalo City-stadion, Oos-Londen | |
18:00 | Drieë: Siya Mdaka, Lundi Ralarala Doelskop: Masixole Banda Strafdoel: Masixole Banda Kaarte: Siyamthanda Ngande 66' tot 76' |
Verslag | Drieë: Norman Nelson, Nicky Steyn, Boela Abrahams, Armandt Koster, Joubert Engelbrecht, Tertius Maarman Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet (4) Strafdoel: Pieter-Steyn de Wet |
Bywoning: 300 Skeidsregter: Pro Legoete | |
12 Julie 2014 | Boland Kavaliers | 23 – 55 | Luiperds | Bolandstadion, Wellington | |
14:30 | Drieë: Christian Rust, Franzel September Doelskoppe: Eric Zana (2) Strafdoele: Morné Hugo (3) |
Verslag | Drieë: Dillon Smit (2), Juan Language (2), Hoffman Maritz, Luther Obi (2), Sylvian Mahuza, Kobus de Kock Doelskoppe: André Pretorius (4), Adriaan Engelbrecht |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
12 Julie 2014 | Griekwas | 40 – 25 | Valke | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Marnus Schoeman (2), Boela Serfontein, Burger Schoeman, Tian Meyer (2) Doelskoppe: Francois Brummer (5) Kaarte: Jaco Nepgen 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Riaan Arends, Juan Kotzé, Andrew van Wyk Doelskoppe: Juan Kotzé (2) Strafdoel: Juan Kotzé Skepdoel: Juan Kotzé Kaarte: JP Mostert 33' tot 43' |
Skeidsregter: Ben Crouse | |
Loslootjie: SWD Arende |
Week 7
[wysig | wysig bron]18 Julie 2014 | Griffons | 29 – 20 | Valke | Noordwes-stadion, Welkom | |
15:00 | Drieë: Japie Nel (2), Armandt Koster, Erik le Roux Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet, Louis Strydom (2) Strafdoel: Louis Strydom Kaarte: Boela Abrahams 32' tot 42', Frans Sisita 65' tot 75' |
Verslag | Drieë: Juan Kotzé, Kyle Hendricks Doelskoppe: Juan Kotzé (2) Strafdoele: Juan Kotzé (2) |
||
19 Julie 2014 | SWD Arende | 12 – 57 | Griekwas | Outeniekwapark, George | |
14:30 | Drieë: Hentzwill Pedro, Christo du Plessis Doelskop: Elric van Vuuren |
Verslag | Drieë: Ryno Barnes (2), Carel Greeff (2), Jonathan Francke, Ederies Arendse, Maks van Dyk, Marnus Schoeman, Tian Meyer Doelskoppe: Francois Brummer (2), Nico Scheepers (4) |
||
19 Julie 2014 | Luiperds | 103 – 15 | Grens Bulldogs | Profert Olënpark | |
15:00 | Drieë: Luther Obi (4), Sylvian Mahuza (4), George Tossel (2), Hoffman Maritz, Dillon Smit, Morné Hanekom, Francois Robertse, Kobus de Kock Doelskoppe: André Pretorius (14) |
Verslag | Drieë: Michael Makase, Bangi Kobese Doelskop: Masixole Banda Strafdoel: Masixole Banda |
Bywoning: 1 500 | |
Loslootjie: Boland Kavaliers |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Curriebekerformaat uitgebrei" (in Engels). Sport24. 13 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2018. Besoek op 13 Februarie 2014.