2015 Curriebeker Premierafdeling
Voorkoms
2015 | |
---|---|
![]() Die Absa Curriebeker se logo. | |
Verdedigende kampioene | Westelike Provinsie (34ste titel) |
Kampioene | Goue Leeus (11de titel) |
Totaal wedstryde | 43 |
Wedstryde gespeel | 43 |
Drieë gedruk | 286 (gemiddeld 6.651 per wedstryd) |
Meeste punte | 187 Marnitz Boshoff |
Meeste drieë | 11 Jamba Ulengo |
Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.
Spanne
[wysig | wysig bron]2015 Curriebeker Premierafdeling spanne | |||||||
Span | Stadion | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Blou Bulle | Loftus Versfeld | ||||||
OP Kings | Nelson Mandelabaai-stadion | ||||||
Goue Leeus | Emirates Airlines Park | ||||||
Westelike Provinsie | DHL Nuweland | ||||||
Vrystaat Cheetahs | Vrystaatstadion | ||||||
Natalse Haaie | Growthpoint Kings Park | ||||||
Pumas | Mbombelastadion | ||||||
Griekwas | Griekwapark |
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Leeus | 10 | 10 | 0 | 0 | 430 | 217 | +213 | 8 | 48 | |||
2 | Blou Bulle | 10 | 8 | 0 | 2 | 342 | 238 | +104 | 7 | 39 | |||
3 | Westelike Provinsie | 10 | 7 | 0 | 3 | 328 | 248 | +80 | 7 | 35 | |||
4 | Cheetahs | 10 | 3 | 2 | 5 | 268 | 320 | −52 | 8 | 24 | |||
5 | Natalse Haaie | 10 | 4 | 1 | 5 | 261 | 269 | −8 | 4 | 22 | |||
6 | Pumas | 10 | 3 | 1 | 6 | 227 | 302 | −75 | 3 | 17 | |||
7 | OP Kings | 10 | 2 | 0 | 8 | 215 | 334 | −119 | 4 | 12 | |||
8 | Griekwas | 10 | 1 | 0 | 9 | 219 | 362 | −143 | 4 | 8 | |||
Opgedateer op 10 Oktober 2015 |
Tabelnotas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur 2014 Curriebeker |
Curriebeker 2015 |
Opgevolg deur 2016 Curriebeker |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]- Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[1]
Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 7-8 Augustus | Week 7 | 18-19 September |
Week 2 | 14–15 Augustus | Week 8 | 25-26 September |
Week 3 | 21-22 Augustus | Week 9 | 2-3 Oktober |
Week 4 | 28-29 Augustus | Week 10 | 9-10 Oktober |
Week 5 | 4-5 September | Halfeindronde | 17 Oktober |
Week 6 | 11-12 September | Eindstryd | 25 Oktober |
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
[wysig | wysig bron]7 Augustus 2015 | Griekwas | 19 – 43 | Westelike Provinsie | Griekwapark, Kimberley | |
15:30 | Drieë: AJ le Roux, Riaan Viljoen, Ruhan Nel Doelskoppe: Gouws Prinsloo, Ntabeni Dukisa |
Verslag | Drieë: Nizaam Carr, Seabelo Senatla (2), Dillyn Leyds, Sikhumbuzo Notshe, Juan de Jongh Doelskoppe: Demetri Catrakilis (5) Strafdoel: Demetri Catrakilis Kaarte: Jean KLeyn ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
7 Augustus 2015 | Pumas | 33 – 24 | Natalse Haaie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
18:00 | Drieë: Stefan Watermeyer, Marnus Schoeman (2) Doelskoppe: JC Roos (3) Strafdoele: JC Roos (4) |
Verslag | Drieë: Lionel Cronjé, Heimar Williams, Dan du Preez Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoel: Joe Pietersen |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
8 Augustus 2015 | OP Kings | 14 – 51 | Goue Leeus | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
14:15 | Drieë: Sylvian Mhuza, Simon Kerrod Doelskoppe: Scott van Breda (2) Kaarte: Schalk Ferreira ![]() |
Verslag | Drieë: Kwagga Smith (3), Courtnall Skosan, Howard Mnisi, Anthony Volmink Doelskoppe: Marnitz Boshoff (6) Strafdoele: Marnitz Boshoff (3) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
8 Augustus 2015 | Vrystaat Cheetahs | 19 – 57 | Blou Bulle | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
14:15 | Drieë: Boom Prinsloo, Shaun Venter, Clayton Blommetjies Doelskoppe: Niel Marais, Fred Zeilinga |
Verslag | Drieë: Jamba Ulengo, Deon Stegmann, Francois Hougaard (2), Warrick Gelant, Travis Ismaiel Doelskoppe: Tian Schoeman (5), Louis Fouché Strafdoele: Tian Schoeman (4), Louis Fouché |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 2
[wysig | wysig bron]14 Augustus 2015 | Blou Bulle | 36 – 12 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Dayan van der Westhuizen, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Jamba Ulengo Doelskoppe: Tian Schoeman (2) Strafdoele: Tian Schoeman (4) |
Verslag | Drieë: Ruhan Nel, Ntabeni Dukisa Doelskop: Gouws Prinsloo |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
14 Augustus 2015 | Goue Leeus | 44 – 27 | Pumas | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Harold Vorster, Strafdrie (2), Courtnall Skosan, Stokkies Hanekom Doelskoppe: Marnitz Boshoff (5) Strafdoele: Marnitz Boshoff (2) Skepdoel: Marnitz Boshoff Kaarte: Ruan Combrinck ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Bernardo Botha, Stefan Watermeyer Doelskoppe: JC Roos (3) Strafdoele: JC Roos (2) Kaarte: JC Roos ![]() |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
15 Augustus 2015 | Westelike Provinsie | 9 – 3 | Vrystaat Cheetahs | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) | Verslag | Strafdoel: Fred Zeilinga Kaarte: Rayno Benjamin ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
15 Augustus 2015 | Natalse Haaie | 33 – 25 | OP Kings | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:05 | Drieë: André Esterhuizen, Lionel Cronjé, Dan du Preez, Paul Jordaan Doelskoppe: Joe Pietersen (2) Strafdoele: Joe Pietersen (3) Kaarte: Philip van der Walt ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: George Whitehead, Tim Agaba, Steven Sykes, Enrico Acker Doelskop: George Whitehead Strafdoel: George Whitehead |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 3
[wysig | wysig bron]21 Augustus 2015 | OP Kings | 13 – 15 | Pumas | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:00 | Drie: Lizo Gqoboka Doelskop: Scott van Breda Strafdoele: Scott van Breda (2) Kaarte: Steven Sykes ![]() |
Verslag | Strafdoele: JC Roos (5) | Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
21 Augustus 2015 | Griekwas | 9 – 32 | Vrystaat Cheetahs | Griekwapark, Kimberley | |
19:10 | Strafdoele: Ntabeni Dukisa (3) Kaarte: Ewald van der Westhuizen ![]() |
Verslag | Drieë: Rayno Benjamin, Fred Zeilinga, Sergeal Petersen, Gerhard Olivier Doelskoppe: Fred Zeilinga (4) Strafdoel: Fred Zeilinga Kaarte: Maks van Dyk ![]() |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
22 Augustus 2015 | Natalse Haaie | 16 – 31 | Goue Leeus | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:05 | Drie: Odwa Ndungane Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (3) |
Verslag | Drieë: Howard Mnisi, Stokkies Hanekom, Courtnall Skosan, Anthony Volmink Doelskoppe: Marnitz Boshoff (4) Strafdoel: Ruan Combrinck |
Bywoning: 12 331 Skeidsregter: Quinton Immelman | |
22 Augustus 2015 | Blou Bulle | 47 – 29 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Burger Odendaal, Jamba Ulengo (2), Travis Ismaiel, Warrick Gelant Doelskoppe: Tian Schoeman (2), Louis Fouché Strafdoele: Tian Schoeman (5) |
Verslag | Drieë: Seabelo Senatla, Dillyn Leyds Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (5) Kaarte: Dillyn Leyds ![]() |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
Week 4
[wysig | wysig bron]28 Augustus 2015 | Pumas | 11 – 41 | Goue Leeus | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Drie: Faf de Klerk Strafdoele: JC Roos (2) Kaarte: Stefan Watermeyer ![]() ![]() ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Kwagga Smith (2), Jacques van Rooyen Doelskoppe: Marnitz Boshoff (3) Strafdoele: Marnitz Boshoff (4) Skepdoel: Marnitz Boshoff |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
28 Augustus 2015 | Vrystaat Cheetahs | 28 – 21 | Westelike Provinsie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Niell Jordaan, Rayno Benjamin, Shaun Venter Doelskoppe: Fred Zeilinga (2) Strafdoele: Fred Zeilinga (2), Sias Ebersohn |
Verslag | Drieë: Seabelo Senatla, Rynhardt Elstadt Doelskop: Demetri Catrakilis Strafdoele: Demetri Catrakilis, Kurt Coleman (2) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
29 Augustus 2015 | Griekwas | 32 – 46 | Blou Bulle | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Ntabeni Dukisa, Carel Greeff, AJ le Roux, Riaan Viljoen Doelskoppe: Ntabeni Dukisa, Clinton Swart (2) Strafdoele: Ntabeni Dukisa (2) Kaarte: Hilton Lobberts ![]() |
Verslag | Drieë: Travis Ismaiel, Jamba Ulengo (2), Dries Swanepoel (2), Louis Fouché Doelskoppe: Tian Schoeman (5) Strafdoele: Tian Schoeman (2) Kaarte: Pieter Labuschagne ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
29 Augustus 2015 | OP Kings | 20 – 24 | Natalse Haaie | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
17:05 | Drieë: Thembelani Bholi, Strafdrie Doelskoppe: Scott van Breda (2) Strafdoele: Scott van Breda Kaarte: Siyanda Grey ![]() |
Verslag | Drieë: Joe Pietersen, Francois Kleinhans, Dan du Preez Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoel: Joe Pietersen Kaarte: S’bura Sithole ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
Week 5
[wysig | wysig bron]4 September 2015 | Blou Bulle | 24 – 17 | Vrystaat Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Burger Odendaal, Dries Swanepoel Doelskop: Louis Fouché Strafdoele: Tian Schoeman (2), Louis Fouché (2) |
Verslag | Drieë: Rayno Benjamin, Sias Ebersohn Doelskoppe: Fred Zeilinga, Clayton Blommetjies Strafdoel: Fred Zeilinga Kaarte: Luan de Bruin ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
5 September 2015 | Natalse Haaie | 27 – 26 | Pumas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
15:00 | Drieë: Wandile Mjekevu (2), Paul Jordaan Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoele: Joe Pietersen (2) Kaarte: Cobus Reinach ![]() |
Verslag | Drieë: Marius Coetzer, JW Bell Doelskoppe: JC Roos, Justin van Staden Strafdoele: JC Roos (2), Justin van Staden (2) Kaarte: Jacques Momberg ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
5 September 2015 | Westelike Provinsie | 33 – 15 | Griekwas | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Nic Groom, Rynhardt Elstadt, Jaco Taute, Robert du Preez Doelskoppe: Kurt Coleman (2) Starfdoele: Kurt Coleman (3) |
Verslag | Strafdoele: Clinton Swart (5) Kaarte: Carel Greeff ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
5 September 2015 | Goue Leeus | 37 – 21 | OP Kings | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Strafdrie, Kwagga Smith, Stokkies Hanekom, Stephan de Wit, Ruan Combrinck Doelskoppe: Jaco van der Walt (2), Marnitz Boshoff Strafdoele: Jaco van der Walt, Marnitz Boshoff |
Verslag | Drieë: Siyanda Grey, Paul Schoeman (2) Doelskoppe: Karlo Aspeling Kaarte: Eital Bredenkamp ![]() ![]() |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
Week 6
[wysig | wysig bron]11 September 2015 | OP Kings | 32 – 24 | Vrystaat Cheetahs | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:10 | Drieë: Luther Obi, Siyanda Grey Doelskoppe: Scott van Breda (2) Strafdoele: Scott van Breda (6) Kaarte: JP du Plessis ![]() |
Verslag | Drieë: Gerhard Olivier, Shaun Venter, Clayton Blommetjies, Sergeal Petersen Doelskoppe: Fred Zeilinga (2) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
12 September 2015 | Griekwas | 32 – 15 | Pumas | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Carel Greeff (2), Jacquin Jansen, Jono Janse van Rensburg Doelskoppe: Clinton Swart (2), Gouws Prinsloo Strafdoele: Clinton Swart (2) |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Rosko Specman Doelskop: Justin van Staden Strafdoel: Justin van Staden Kaarte: Faf de Klerk ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
12 September 2015 | Natalse Haaie | 27 – 37 | Westelike Provinsie | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:05 | Drieë: André Esterhuizen, Odwa Ndungane Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (5) |
Verslag | Drieë: Seabelo Senatla, Rynhardt Elstadt, Dillyn Leyds, Bongi Mbonambi Doelskoppe: Robert du Preez (4) Strafdoele: Robert du Preez (2), Demetri Catrakilis |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
12 September 2015 | Blou Bulle | 28 – 36 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Jamba Ulengo (2), Arno Botha, Deon Stegmann Doelskoppe: Tian Schoeman (4) |
Verslag | Drieë: Courtnall Skosan, Franco Mostert, Ruan Combrinck Doelskoppe: Marnitz Boshoff (3) Strafdoele: Marnitz Boshoff (4) Skepdoel: Marnitz Boshoff |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 7
[wysig | wysig bron]18 September 2015 | Pumas | 20 – 9 | OP Kings | Mbombelastadion, Nelspruit | |
17:00 | Drieë: Jason-Collin Fraser, Marnus Schoeman Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele: Justin van Staden (2) |
Verslag | Strafdoele: Scott van Breda (3) Kaarte: Thembelani Bholi ![]() |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
18 September 2015 | Westelike Provinsie | 29 – 14 | Blou Bulle | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Dillyn Leyds, Huw Jones, Jano Vermaak Doelskop: Robert du Preez Strafdoele: Robert du Preez (4) |
Verslag | Drie: Travis Ismaiel Strafdoele: Louis Fouché (3) |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
19 September 2015 | Goue Leeus | 26 – 18 | Natalse Haaie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
14:30 | Drieë: Lourens Erasmus, Courtnall Skosan Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2) Strafdoele: Marnitz Boshoff (4) |
Verslag | Drieë: Joe Pietersen, Francois Kleinhans Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (2) |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
19 September 2015 | Vrystaat Cheetahs | 44 – 24 | Griekwas | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Raymond Rhule, Sergeal Petersen (2), Shaun Venter, Zee Mkhabela Doelskoppe: Fred Zeilinga (5) Strafdoele: Fred Zeilinga (3) |
Verslag | Drieë: Ruhan Nel (2), Tian Meyer Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoel: Clinton Swart |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Week 8
[wysig | wysig bron]25 September 2015 | Natalse Haaie | 13 – 17 | Blou Bulle | Growthpoint Kings Park, Durban | |
20:00 | Drie: Garth April Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (2) Kaarte: Khaya Majola ![]() |
Verslag | Drieë: Jamba Ulengo, Deon Stegmann Doelskoppe: Tian Schoeman (2) Strafdoel: Tian Schoeman |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
26 September 2015 | Vrystaat Cheetahs | 31 – 73 | Goue Leeus | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
13:15 | Drieë: Sergeal Petersen, Vincent Jobo (3), Francois Venter Doelskoppe: Sias Ebersohn (2), Fred Zeilinga |
Verslag | Drieë: Courtnall Skosan (2), Stephan de Wit, Jaco Kriel (2), Howard Mnisi, Warren Whiteley, Jaco van der Walt, Kwagga Smith, Anthony Volmink Doelskoppe: Marnitz Boshoff (9), Jacques van Rooyen Strafdoel: Marnitz Boshoff Kaarte: Warren Whiteley ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
26 September 2015 | Westelike Provinsie | 50 – 19 | Pumas | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Nizaam Carr, Jano Vermaak, Kobus van Wyk, Robert du Preez (2), Sikhumbuszo Notshe, Alistair Vermaak Doelskoppe: Robert du Preez (4), Demetri Catrakilis (2) Strafdoel: Robert du Preez |
Verslag | Drieë: Rosko Specman (2), Vincent Koch Strafdoele: Justin van Staden (2) |
Skeidsregter: Rodney Bonaparte | |
26 September 2015 | OP Kings | 40 – 37 | Griekwas | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:30 | Drieë: Luther Obi, Paul Schoeman (2), Tim Whitehead (2) Doelskoppe: Scott van Breda (3) Strafdoele: Scott van Bfeda (3) |
Verslag | Drieë: Danie Dames (2), Clinton Swart, Carel Greeff, AJ le Roux Doelskoppe: Clinton Swart (3) Strafdoele: Clinton Swart (2) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Week 9
[wysig | wysig bron]2 Oktober 2015 | Goue Leeus | 62 – 32 | Westelike Provinsie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
18:00 | Drieë: Lourens Erasmus, Malcolm Marx, Marnitz Boshoff, Franco Mostert, Howard Mnisi, Andries Coetzee, Anthony Volmink, Kwagga Smith, Stokkies Hanekom Doelskoppe: Marnitz Boshoff (5), Jaco van der Walt (2) Strafdoel: Marnitz Boshoff |
Verslag | Drieë: Sikhumbuszo Notshe (2), Johnny Kotze, Nic Groom Doelskoppe: Robert du Preez (3) Strafdoele: Robert du Preez (2) |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
2 Oktober 2015 | Blou Bulle | 48 – 27 | OP Kings | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Pieter Labuschagne (2), Dries Swanepoel, Francois Hougaard (2), Ruan Steenkamp, Jacques du Plessis Doelskoppe: Tian Schoeman (4), Louis Fouché Strafdoel: Tian Schoeman Kaarte: Ruan Steenkamp ![]() |
Verslag | Drieë: Tim Whitehead, Elgar Watts, JP du Plessis Doelskoppe: Scott van Breda (3) Strafdoele: Scott van Breda (2) Kaarte: Edgar Marutlulle ![]() ![]() |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
3 Oktober 2015 | Pumas | 37 – 37 | Vrystaat Cheetahs | Mbombelastadion, Nelspruit | |
13:15 | Drieë: Jaco Bouwer, DJ Terblanche, Marnus Schoeman, Rudi Mathee Doelskoppe: Justin van Staden (4) Strafdoele: Justin van Staden (3) |
Verslag | Drieë: Sergeal Petersen, Oupa Mohoje, Francois Venter, De Wet Kruger, Freddy Ngoza Doelskoppe: Sias Ebersohn (3) Strafdoele: Sias Ebersohn, Niel Marais Kaarte: Rayno Benjamin ![]() ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
3 Oktober 2015 | Griekwas | 20 – 45 | Natalse Haaie | Griekwapark, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Ruhan Nel (2), Sandile Ngcobo Doelskop: Clinton Swart Strafdoel: Clinton Swart |
Verslag | Drieë: Cobus Reinach, Paul Jordaan, Francois Kleinhans, André Esterhuizen, Michael Claassens, Sibusiso Sithole Doelskoppe: Joe Pietersen (6) Strafdoel: Joe Pietersen Kaarte: Paul Jordaan ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
Week 10
[wysig | wysig bron]9 Oktober 2015 | Westelike Provinsie | 45 – 14 | OP Kings | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
18:00 | Drieë: Nizaam Carr, Juan de Jongh, Godlen Masimla, Dillyn Leyds (2), Justin Benn Doelskoppe: Robert du Preez (4), Kurt Coleman (2) Strafdoel: Robert du Preez |
Verslag | Drie: Enrico Acker Strafdoele: Scott van Breda (3) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
9 Oktober 2015 | Pumas | 24 – 25 | Blou Bulle | Mbombelastadion, Nelspruit | |
18:00 | Drieë: Marnus Schoeman, Rosko Specman, Rudi Mathee Doelskoppe: Justin van Staden (2), Hennie Skorbinski Strafdoel: Justin van Staden |
Verslag | Drieë: Deon Stegmann (2), Jamba Ulengo (2) Doelskop: Tian Schoeman Strafdoel: Tian Schoeman Kaarte: Deon Stegmann ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
10 Oktober 2015 | Vrystaat Cheetahs | 34 – 34 | Natalse Haaie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
14:00 | Drieë: Rayno Benjamin (2), Boom Prinsloo, Gerhard Olivier Doelskoppe: Sias Ebersohn (2), Niel Marais (2) Strafdoele: Sias Ebersohn (2) Kaarte: Luan de Bruin ![]() |
Verslag | Drieë: Etienne Oosthuizen, Cobus Reinach, Paul Jordaan, Garth April Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (4) |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
10 Oktober 2015 | Goue Leeus | 29 – 19 | Griekwas | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
16:05 | Drieë: Sampie Mastriet, Kwagga Smith, Jacques Nel (2) Doelskoppe: Jaco van der Walt (3) Strafdoel: Jaco van der Walt |
Verslag | Drieë: Carel Greeff, Tian Meyer, Dylon Frylinck Doelskoppe: Gouws Prinsloo (2) Kaarte: RJ Liebenberg ![]() |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
16 Okt 2015 – Loftus Versfeld, Pretoria | ||||||
Blou Bulle | 18 | |||||
Westelike Provinsie | 23 | 24 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg | ||||
Goue Leeus | 32 | |||||
17 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg | Westelike Provinsie | 24 | ||||
Goue Leeus | 43 | |||||
Vrystaat Cheetahs | 33 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]16 Oktober 2015 | Blou Bulle | 18 – 23 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Strafdoele: Tian Schoeman (6) Kaarte: Pierre Schoeman ![]() |
Verslag | Drieë: Cheslin Kolbe, Jano Vermaak Doelskoppe: Robert du Preez, Kurt Coleman Strafdoele: Robert du Preez (3) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
17 Oktober 2015 | Goue Leeus | 43 – 33 | Vrystaat Cheetahs | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
13:45 | Drieë: Jaco Kriel (2), Lourens Erasmus, Strafdrie Doelskoppe: Marnitz Boshoff (4) Strafdoele: Marnitz Boshoff (5) |
Verslag | Drieë: Francois Venter, Boom Prinsloo, Gerhard Olivier, Niel Marais, Sias Ebersohn Doelskop: Niel Marais Strafdoele: Niel Marais (2) Kaarte: Boom Prinsloo ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
Eindstryd
[wysig | wysig bron]24 Oktober 2015 | Goue Leeus | 32 – 24 | Westelike Provinsie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
13:45 | Drieë: Warren Whiteley, Ross Cronjé (2), Rohan Janse van Rensburg Doelskoppe: Marnitz Boshoff (3) Strafdoele: Marnitz Boshoff (2) |
Verslag | Drieë: Robert du Preez, Nizaam Carr, Sikhumbuszo Notshe Doelskoppe: Robert du Preez (2), Kurt Coleman Strafdoel: Robert du Preez Kaarte: Chris van Zyl ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "2015 Currie Cup Premier Division fixtures". South African Rugby Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 5 Mei 2015.