2014 Curriebeker Premierafdeling
Voorkoms
2014 | |
---|---|
![]() Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Natalse Haaie (7de titel) |
Kampioene | Westelike Provinsie |
Wedstryde gespeel | 43 |
Drieë gedruk | 258 (gemiddeld 6 per wedstryd) |
Meeste punte | 123 Jacques-Louis Potgieter (Blou Bulle) |
Meeste drieë | 9 Jaco Kriel (Leeus) |
Die 2014 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2014 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 76ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 33–19 in die 2013 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd is op 25 Oktober 2014 beslis.
Spanne
[wysig | wysig bron]2014 Curriebeker Premierafdeling spanne | |||
Afdeling X | |||
Span | Stadion | ||
---|---|---|---|
Blou Bulle | Loftus Versfeld | ||
OP Kings | Nelson Mandelabaai-stadion | ||
Goue Leeus | Ellispark | ||
Westelike Provinsie | DHL Nuweland | ||
Afdeling Y | |||
Span | Stadion | ||
Vrystaat Cheetahs | Vrystaatstadion | ||
Natalse Haaie | Growthpoint Kings Park | ||
Pumas | Mbombelastadion | ||
Griekwas | Hoffepark |
Na afloop van die Vodacombeker is ’n Curriebekerkwalifiseringstoernooi gehou om die agtste span vir die Premierafdeling te bepaal. Die Griekwas het hierdie toernooi gewen deur met een ligapunt meer as die Luiperds te eindig.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Westelike Provinsie | 10 | 8 | 0 | 2 | 335 | 206 | +129 | 7 | 39 | |||
2 | Leeus | 10 | 7 | 0 | 3 | 362 | 206 | +156 | 8 | 36 | |||
3 | Natalse Haaie | 10 | 7 | 1 | 2 | 287 | 222 | +65 | 3 | 33 | |||
4 | Blou Bulle | 10 | 6 | 0 | 4 | 271 | 235 | +36 | 4 | 28 | |||
5 | Cheetahs | 10 | 3 | 1 | 6 | 249 | 294 | −45 | 7 | 21 | |||
6 | Pumas | 10 | 4 | 0 | 6 | 237 | 269 | −32 | 4 | 20 | |||
7 | Griekwas | 10 | 3 | 0 | 7 | 220 | 332 | −112 | 4 | 16 | |||
8 | OP Kings | 10 | 1 | 0 | 9 | 206 | 403 | −197 | 2 | 6 | |||
Opgedateer op 12 Oktober 2014 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur 2013 Curriebeker |
Curriebeker 2014 |
Opgevolg deur 2015 Curriebeker |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 8-9 Augustus | Week 7 | 19-20 September |
Week 2 | 15–16 Augustus | Week 8 | 26-27 September |
Week 3 | 22-23 Augustus | Week 9 | 3-4 Oktober |
Week 4 | 29-30 Augustus | Week 10 | 10-11 Oktober |
Week 5 | 5-6 September | Halfeindronde | 17-18 Oktober |
Week 6 | 12-13 September | Eindstryd | 25 Oktober |
- Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
[wysig | wysig bron]8 Augustus 2014 | OP Kings | 16 – 35 | Westelike Provinsie | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:10 | Drieë: Luke Watson, Kevin Luiters Doelskoppe: Scott van Breda (0) Strafdoele: Scott van Breda (2) |
Verslag | Drieë: Patrick Howard, Nizaam Carr, Michael van der Spuy, Cheslin Kolbe Doelskoppe: Demetri Catrakilis (3) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) Kaarte: Manuel Carizza ![]() ![]() ![]() |
Bywoning: 20 564 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
9 Augustus 2014 | Griekwas | 24 – 31 | Natalse Haaie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Marnus Schoeman, Carel Greeff, Ederies Arendse Doelskoppe: Nico Scheepers (2) Strafdoel: Nico Scheepers Kaarte: Jonathan Frankce ![]() |
Verslag | Drieë: Fred Zeilinga, Paul Jordaan, S'bura Sithole Doelskoppe: Fred Zeilinga (2) Strafdoele: Fred Zeilinga (4) Kaarte: Thomas du Toit ![]() |
Bywoning: 11 512 Skeidsregter: Craig Joubert | |
9 Augustus 2014 | Goue Leeus | 41 – 13 | Blou Bulle | Ellispark, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Stokkies Hanekom, Ruan Combrinck, Jaco Kriel, Warwick Tecklenburg Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2), Jaco van der Walt Strafdoele: Marnitz Boshoff (2), Jaco van der Walt (2) Skepdoel: Marnitz Boshoff |
Verslag | Drie: Sampie Mastriet Doelskop: Jacques-Louis Potgieter Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
9 Augustus 2014 | Pumas | 28 – 21 | Vrystaat Cheetahs | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Drieë: JW Bell, Corné Steenkamp, JW Jonker Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele: Justin van Staden (3) Kaarte: Justin van Staden ![]() |
Verslag | Drieë: Rayno Benjamin (2) Doelskop: Willie du Plessis Strafdoele: Willie du Plessis (3) Kaarte: Sarel Pretorius ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 2
[wysig | wysig bron]15 Augustus 2014 | Natalse Haaie | 34 – 17 | Pumas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:10 | Drieë: SP Marais, Jacques Botes, Tera Mtembu, Monde Hadebe Doelskoppe: Fred Zeilinga, Patrick Lambie (3) Strafdoele: Fred Zeilinga (2) Kaarte: Marco Wentzel ![]() |
Verslag | Drieë: Frikkie Spies, Renaldo Bothma Doelskoppe: Justin van Staden, JC Roos Strafdoel: JC Roos |
Skeidsregter: Christie du Preez | |
16 Augustus 2014 | Westelike Provinsie | 41 – 17 | Blou Bulle | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
14:05 | Drieë: Seabelo Senatla (2), Patric Cilliers, Nizaam Carr, Michael Rhodes, Juan de Jongh Doelskoppe: Demetri Catrakilis (4) Strafdoel: Demetri Catrakilis Kaarte: Manuel Carizza ![]() ![]() |
Verslag | Drie: Bongi Mbonambi Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Kaarte: JJ Engelbrecht ![]() ![]() |
Bywoning: 16 652 Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
16 Augustus 2014 | Goue Leeus | 60 – 19 | OP Kings | Ellispark, Johannesburg | |
14:30 | Drieë: Stokkies Hanekom, Jaco Kriel (3), Ruan Combrinck, Derick Minnie, Willie Britz, Andries Coetzee, Albertus Smith Doelskoppe: Jaco van der Walt (6) Strafdoel: Jaco van der Walt |
Verslag | Drieë: Ronnie Cooke, Aidon Davis, Scott van Breda Doelskop: Gary van Aswegen Strafdoel: Scott van Breda Kaarte: Thembelani Bholi ![]() |
Bywoning: 10 000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
16 Augustus 2014 | Vrystaat Cheetahs | 34 – 27 | Griekwas | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Elgar Watts, Sarel Pretorius, Rayno Benjamin, Raymond Rhule (2) Doelskoppe: Elgar Watts (2), Willie du Plessis Strafdoel: Elgar Watts |
Verslag | Drieë: Wayne Stevens, Marnus Schoeman (2), Ederies Arendse Doelskoppe: Nico Scheepers, Marais Schmidt Strafdoel: Marais Schmidt |
Bywoning: 11 991 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Week 3
[wysig | wysig bron]22 Augustus 2014 | Pumas | 33 – 15 | Griekwas | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Drieë: Jerome Pretorius (2), Renaldo Bothma, Corné Steenkamp Doelskoppe: Justin van Staden, JC Roos Strafdoele: Justin van Staden (2), JC Roos |
Verslag | Drieë: Marnus Schoeman, Dean Grant Doelskop: Dean Grant Strafdoel: Dean Grant |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
23 Augustus 2014 | Blou Bulle | 30 – 25 | OP Kings | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Deon Stegmann, Akona Ndungane (2), Jesse Kriel Doelskoppe: Tony Jantjies (2) Strafdoele: Tony Jantjies (2) Kaarte: Tony Jantjies ![]() |
Verslag | Drieë: Shane Gates, Lizo Gqoboka, Michael van Vuuren Doelskoppe: Scott van Breda (2) Strafdoele: Scott van Breda (2) Kaarte: Michael van Vuuren ![]() |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
23 Augustus 2014 | Westelike Provinsie | 27 – 14 | Goue Leeus | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Kobus van Wyk (2), Jaco Taute Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2), Kurt Coleman Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) |
Verslag | Drie: Andries Coetzee Strafdoele: Ruan Combrinck (3) |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
23 Augustus 2014 | Natalse Haaie | 19 – 16 | Vrystaat Cheetahs | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:10 | Drie: Tonderai Chavhanga Doelskop: Fred Zeilinga Strafdoele: Fred Zeilinga (4) |
Verslag | Drie: Clayton Blommetjies Doelskop: Willie du Plessis Strafdoele: Willie du Plessis (3) |
Skeidsregter: Rasta Rashivhenge | |
Week 4
[wysig | wysig bron]29 Augustus 2014 | Pumas | 32 – 22 | Natalse Haaie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Drieë: Renaldo Bothma, Justin van Staden, Lubabalo Mtyanda, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Justin van Staden, JC Roos (2) Strafdoele: Justin van Staden (2) |
Verslag | Drie: SP Marais Doelskop: Fred Zeilinga Strafdoele: Fred Zeilinga (5) Kaarte: Odwa Ndungane ![]() |
Bywoning: 6 161 Skeidsregter: Ben Crouse | |
30 Augustus 2014 | Griekwas | 25 – 36 | Vrystaat Cheetahs | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Tian Meyer, Martin Bezuidenhout, Ederies Arendse Doelskoppe: Dean Grant (2) Strafdoele: Dean Grant (2) Kaarte: Carel Greeff ![]() ![]() ![]() |
Verslag | Drie: Francois Uys, Rayno Benjamin, Clayton Blommetjies, Tienie Burger, Jean Cook Doelskoppe: Willie du Plessis, Pieter-Steyn de Wet (3) Strafdoel: Willie du Plessis Kaarte: Henco Venter ![]() ![]() |
Bywoning: 3 500 Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
30 Augustus 2014 | Blou Bulle | 18 – 23 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Jacques du Plessis, Sampie Mastriet Doelskop: Joshua Stander Strafdoele: Tian Schoeman (2) |
Berig | Drieë: Kobus van Wyk, Seabelo Senatla Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Kurt Coleman (2), Demetri Catrakilis |
Bywoning: 11 608 Skeidsregter: Craig Joubert | |
30 Augustus 2014 | OP Kings | 22 – 41 | Goue Leeus | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:10 | Drieë: Strafdrie, Shane Gates, Siviwe Soyizwapi Doelskoppe: Scott van Breda (2) Skepdoel: George Whitehead |
Berig | Drieë: Jaco Kriel, Ruan Dreyer, Schalk van der Merwe, Franco Mostert, Derick Minnie Doelskoppe: Ruan Combrinck (5) Strafdoele: Ruan Combrinck (2) Kaarte: Lionel Mapoe ![]() ![]() |
Bywoning: 9 034 Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 5
[wysig | wysig bron]5 September 2014 | Westelike Provinsie | 49 – 14 | OP Kings | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Juan de Jongh (2), Siya Kolisi (2), Cheslin Kolbe, Kobus van Wyk, Rynhardt Elstadt Doelskoppe: Demetri Catrakilis (5), Kurt Coleman (2) Kaarte: Rynhardt Elstadt ![]() |
Verslag | Drieë: Paul Schoeman, Tim Whitehead Doelskoppe: Scott van Breda (2) Kaarte: David Bulbring |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
6 September 2014 | Vrystaat Cheetahs | 17 – 31 | Pumas | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: JP du Plessis, Sarel Pretorius Doelskoppe: Pieter-Steyn de Wet (2) Strafdoel: Pieter-Steyn de Wet Kaarte: Rayno Benjamin ![]() |
Verslag | Drieë: Hennie Skorbinski, Rosko Specman, Marius Coetzer Doelskoppe: Justin van Staden, JC Roos Strafdoele: Justin van Staden (4) |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
6 September 2014 | Natalse Haaie | 18 – 21 | Griekwas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:05 | Drieë: Lourens Adriaanse, Thomas du Toit Doelskop: Lionel Cronjé Strafdoele: Fred Zeilinga, Lionel Cronjé |
Verslag | Strafdoele: Gouws Prinsloo (6) Skepdoel: Francois Brummer Kaarte: Ederies Arendse ![]() |
Bywoning: 12 424 Skeidsregter: Lourens van der Merwe | |
6 September 2014 | Blou Bulle | 36 – 26 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Ulrich Beyers, Burger Odendaal, Grant Hattingh Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (5) |
Verslag | Drieë: Kwagga Smith, Martin Muller Doelskoppe: Ruan Combrinck (2) Strafdoele: Ruan Combrinck (4) Kaarte: Ruan Dreyer ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Week 6
[wysig | wysig bron]12 September 2014 | OP Kings | 13 – 28 | Blou Bulle | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:10 | Drie: Darron Nell Doelskop: Tobias Botes Strafdoele: Scott van Breda (2) Kaarte: David Bulbring ![]() |
Verslag | Drieë: William Small-Smith, Bjorn Basson, Deon Stegmann Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) Kaarte: Mbongeni Mbonambi ![]() ![]() |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
13 September 2014 | Griekwas | 31 – 27 | Pumas | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drie: PJ Vermeulen Doelskop: Gouws Prinsloo Strafdoele: Gouws Prinsloo (8) |
Verslag | Drieë: Reynier van Rooyen, JW Jonker Doelskop: Justin van Staden Strafdoele: Justin van Staden (4), JC Roos |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
13 September 2014 | Vrystaat Cheetahs | 30 – 30 | Natalse Haaie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Sarel Pretorius (2), Tienie Burger Doelskoppe: Willie du Plessis (3) Strafdoele: Willie du Plessis (3) Kaarte: George Marich ![]() |
Verslag | Drieë: Sibusiso Sithole, André Esterhuizen, Tera Mtembu Doelskoppe: Lionel Cronjé (3) Strafdoele: Lionel Cronjé (3) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
13 September 2014 | Goue Leeus | 35 – 33 | Westelike Provinsie | Ellispark, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Schalk van der Merwe, Lionel Mapoe, Akker van der Merwe, Jaco Kriel, Franco Mostert Doelskoppe: Ruan Combrinck (5) |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh, Justin Geduld, Michael Rhodes Doelskoppe: Kurt Coleman, Cheslin Kolbe, Demetri Catrakilis Strafdoele: Kurt Coleman |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Week 7
[wysig | wysig bron]19 September 2014 | Goue Leeus | 29 – 15 | Pumas | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Stokkies Hanekom, Ruan Dreyer, Courtnall Skosan, Franco Mostert Doelskoppe: Ruan Combrinck (3) Skepdoel: Jaco van der Walt |
Verslag | Drieë: Stefan Watermeyer, Vincent Koch Doelskop: JC Roos Strafdoel: Justin van Staden Kaarte: Trompie Pretorius ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
20 September 2014 | OP Kings | 22 – 37 | Vrystaat Cheetahs | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | Drieë: Ntabeni Dukisa, Siyanda Grey, Dwayne Jenner Doelskoppe: Gary van Aswegen, Scott van Breda Strafdoel: Gary van Aswegen Kaarte: Martin Ferreira ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Francois Venter, Sarel Pretorius, Willie du Plessis, Raymond Rhule Doelskoppe: Willie du Plessis (3), Pieter-Steyn de Wet Strafdoele: Willie du Plessis (3) |
Bywoning: 7 000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
20 September 2014 | Westelike Provinsie | 36 – 12 | Griekwas | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Justin Geduld, Sikhumbuzo Notshe (2), Brok Harris, Cheslin Kolbe Doelskoppe: Demetri Catrakilis (3), Kurt Coleman Strafdoel: Demetri Catrakilis |
Verslag | Drieë: Ruaan Lerm, Abrie Griesel Doelskop: Dean Grant Kaarte: Maks van Dyk ![]() |
Bywoning: 10 098 Skeidsregter: Pro Legoete | |
20 September 2014 | Blou Bulle | 15 – 26 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (5) | Verslag | Drieë: Lwazi Mvovo, Sibusiso Sithole Doelskoppe: Lionel Cronje (2) Strafdoele: SP Marais (2), Lionel Cronje |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Week 8
[wysig | wysig bron]26 September 2014 | Pumas | 23 – 37 | Westelike Provinsie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Drieë: Justin van Staden, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele: JC Roos (2), Justin van Staden |
Verslag | Drieë: Nizaam Carr, Justin Geduld, Michael van der Spuy Doelskoppe: Demetri Catrakilis (4) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
26 September 2014 | Vrystaat Cheetahs | 22 – 31 | Blou Bulle | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
19:10 | Drie: Sarel Pretorius Doelskop: Willie du Plessis Strafdoele: Willie du Plessis (4) Skepdoel: Willie du Plessis Kaarte: Sarel Pretorius ![]() |
Verslag | Drieë: Sampie Mastriet (2), Grant Hattingh Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Kaarte: Jacques-Louis Potgieter ![]() ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
27 September 2014 | Natalse Haaie | 53 – 24 | OP Kings | Growthpoint Kings Park, Durban | |
14:00 | Drieë: Lourens Adriaanse, Lwai Mvovo, André Esterhuizen, Lionel Cronjé, Paul Jordaan (2), Stephan Lewies Doelskoppe: Lionel Cronjé (6) Strafdoele: Lionel Cronjé (2) |
Verslag | Drieë: Paul Schoeman, Shane Gates, Tim Whitehead Doelskoppe: Gary van Aswegen (3) Strafdoel: Gary van Aswegen Kaarte: Martin Ferreira ![]() |
Skeidsregter: Ben Crouse | |
27 September 2014 | Griekwas | 8 – 46 | Goue Leeus | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drie: Carel Greeff Strafdoel: Gouws Prinsloo |
Verslag | Drieë: Andries Coetzee, Warren Whiteley, Franco Mostert, Kwagga Smith, Jaco Kriel, Ruan Combrinck Doelskoppe: Ruan Combrinck (5) Strafdoele: Ruan Combrinck (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Week 9
[wysig | wysig bron]3 Oktober 2014 | Natalse Haaie | 26 – 23 | Goue Leeus | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:10 | Drie: André Esterhuizen Strafdoele: Fred Zeilinga (7) Kaarte: André Esterhuizen ![]() |
Verslag | Drieë: Ruan Combrinck, Stokkies Hanekom Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2) Strafdoele: Marnitz Boshoff (3) Kaarte: Derick Minnie ![]() |
Bywoning: 12 437 Skeidsregter: Pro Legoete | |
3 Oktober 2014 | Pumas | 6 – 37 | Blou Bulle | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:10 | Strafdoele: Justin van Staden (2) | Verslag | Drieë: Jacques du Plessis, Dean Greyling, Pieter van Zyl, Deon Stegmann Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3), Tian Schoeman Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Bywoning: 5 141 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
4 Oktober 2014 | Vrystaat Cheetahs | 29 – 34 | Westelike Provinsie | Vrystaatstadion, Bloemfontein | |
14:00 | Dieë: Willie du Plessis, Joubert Engelbrecht, Pieter Labuschagne, Francois Venter Doelskoppe: Willie du Plessis (3) Strafdoel: Willie du Plessis |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh (2), Scarra Ntubeni, Kobus van Wyk Doelskoppe: Demetri Catrakilis (3), Kurt Coleman Strafdoele: Demetri Catrakilis (2) Kaarte: Juan de Jongh ![]() ![]() |
Bywoning: 6 350 Skeidsregter: Marius Jonker | |
4 Oktober 2014 | Griekwas | 45 – 25 | OP Kings | GWK-park, Kimberley | |
14:30 | Drieë: Marnus Schoeman (3), Martin Bezuidenhout, Janro van Niekerk, PJ Vermeulen (2) Doelskoppe: Gouws Prinsloo (2), Dean Grant (3) Kaarte: Marnus Schoeman ![]() |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Shane Gates (2) Doelskoppe: Gary van Aswegen, George Whitehead Strafdoele: Gary van Aswegen (2) Kaarte: Shane Gates ![]() |
Bywoning: 1 000 Skeidsregter: Stuart Berry | |
Week 10
[wysig | wysig bron]10 Oktober 2014 | OP Kings | 26 – 25 | Pumas | Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth | |
19:10 | Drieë: Tobie Botes, Ronnie Cooke, Paul Schoeman, Scott van Breda Doelskoppe: Gary van Aswegen (3) |
Verslag | Drieë: Frank Herne, Justin van Staden, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Justin van Staden (2) Strafdoele: Justin van Staden (2) Kaarte: Beast Mtyanda ![]() ![]() |
Skeidsregter: Marius Jonker | |
11 Oktober 2014 | Goue Leeus | 47 – 7 | Vrystaat Cheetahs | Ellispark, Johannesburg | |
Drieë: Jaco Kriel, Derick Minnie, Ruan Combrinck, Warwick Tecklenburg, Howard Mnisi, Akker van der Merwe Doelskoppe: Marnitz Boshoff Strafdoele: Marnitz Boshoff |
Verslag | Drie: Sarel Pretorius Doelskop: Willie du Plessis Kaarte: Oupa Mohoje ![]() |
Skeidsregter: Stuart Berry | ||
11 Oktober 2014 | Westelike Provinsie | 20 – 28 | Natalse Haaie | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Pat Howard, Kurt Coleman Doelskoppe: Kurt Coleman (2) Strafdoele: Kurt Coleman (2) Kaarte: Rynhardt Elstadt ![]() |
Verslag | Drieë: S’bura Sithole, Lourens Adriaanse Strafdoele: Lionel Cronje (5), Fred Zeilinga |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
11 Oktober 2014 | Blou Bulle | 47 – 12 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Bjorn Basson (3), Deon Stegmann, Handré Pollard, Akona Ndungane Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3), Handré Pollard (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Verslag | Drieë: Ederies Arendse (2) Doelskop: Francois Brummer Kaarte: Simon Westraadt ![]() ![]() |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
18 Oktober 2014 - Ellispark, Johannesburg | ||||||
Goue Leeus | 50 | |||||
Natalse Haaie | 20 | 25 Oktober 2014 - Nuweland, Kaapstad | ||||
Westelike Provinsie | 19 | |||||
18 Oktober 2014 - Nuweland, Kaapstad | Goue Leeus | 16 | ||||
Westelike Provinsie | 31 | |||||
Blou Bulle | 23 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]18 Oktober 2014 | Goue Leeus | 50 – 20 | Natalse Haaie | Ellis Park-stadion, Johannesburg | |
14:30 | Drieë: Howard Mnisi, Jaco Kriel, Ross Cronjé, Akker van der Merwe, Ruan Combrinck, Warren Whiteley Doelskoppe: Marnitz Boshoff (4) Strafdoele: Marnitz Boshoff (4) Kaarte: Kwagga Smith ![]() |
Verslag | Drieë:: André Esterhuizen, Lubabalo Mtembu, SP Marais Doelskop: Fred Zeilinga Strafdoel: Lionel Cronjé Kaarte: Etienne Oosthuizen ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
18 Oktober 2014 | Westelike Provinsie | 31 – 23 | Blou Bulle | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Cheslin Kolbe (2), Nick Groom Doelskoppe: Demetri Catrakilis (2) Strafdoele: Demetri Catrakilis (3) Skepdoel: Demetri Catrakilis |
Verslag | Drieë: Dean Greyling, Callie Visagie Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter, Handré Pollard Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
Eindstryd
[wysig | wysig bron]25 Oktober 2014 | Westelike Provinsie | 19 – 16 | Goue Leeus | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drie: Jaco Taute Doelskop: Demetri Catrakilis Strafdoele: Demetri Catrakilis (4) |
Verslag | Drie: Jaco van der Walt Doelskop: Marnitz Boshoff Strafdoele: Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrinck |
Skeidsregter: Craig Joubert | |
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|