1761
Voorkoms
1761 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1756 | 1757 | 1758 | 1759 | 1760 | ◄ 1761 ► | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1761 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Anton Wranitzky | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1761 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 14 Junie – Pous Clemens XIII publiseer In Dominico Agro – Oor godsdiensonderrig.
- 23 November – Pous Clemens XIII stel 10 nuwe kardinale aan, waaronder Christoph Anton von Migazzi von Waal und Sonnenthurn, aartsbiskop van Wene.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1 Februarie – Christiaan Hendrik Persoon, Suid-Afrikaanse botanikus en mikoloog († 1836).
- 20 Maart – Nicolas Frochot, Franse politikus († 1828).
- 13 Junie – Anton Wranitzky, Tsjeggiese komponis († 1820).
- 20 November – Francesco Saverio Castiglioni (later Pous Pius VIII), die 253ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1830).
- 24 Desember – Selim III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1808).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 18 September – Joachim Nikolaus von Dessin, grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare biblioteek (* 1704)