1771
Voorkoms
1771 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1766 | 1767 | 1768 | 1769 | 1770 | ◄ 1771 ► | 1772 | 1773 | 1774 | 1775 | 1776 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1771 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die tweede en komplete stoomwa: die Fardier van Gugnot | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1771 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 17 Junie – Pous Clemens XIV stel Antonio Eugenio Visconti, titulêr aartsbiskop van Efeso en Bernardino Giraud, aartsbiskop van Ferrara aan as kardinale.
- 11 Augustus – Joachim van Plettenberg begin sy termyn as Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop.
- 23 September – Pous Clemens XIV stel Innocenzo Conti, titulêr aartsbiskop van Tiro aan as kardinaal.
- 16 Desember – Pous Clemens XIV stel Charles-Antoine de La Roche-Aymon, aartsbiskop van Reims aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 13 April – Richard Trevithick 'n Engelse ontdekker, ingenieur en eerste persoon om 'n stoomlokomotief te bou († 1833)
- 14 Augustus – Sir Walter Scott, Skotse digter en skrywer († 1832)
- 11 September – Mungo Park, Skotse ontdekkingsreisiger († 1806)
- Onbekend – Adam Kok II, leier van die Griekwas († 1835)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 11 Augustus – Ryk Tulbagh, 'n goewerneur van die Kaap de Goede Hoop (* 1699)
- 13 November – Konrad Ernst Ackermann, Duitse bestuurder-akteur (* 1712)