1647
Voorkoms
1647 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1642 | 1643 | 1644 | 1645 | 1646 | ◄ 1647 ► | 1648 | 1649 | 1650 | 1651 | 1652 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1647 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1647 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die Katedraal van Straatsburg in Frankryk word met 'n hoogte van 142 meter die hoogste gebou ter wêreld, 'n rekord wat dit hou tot 1874.
- 22 Januarie – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word prefek van die Opperste Tribunaal van die Apostoliese Signatura.
- 25 Maart – Die Nederlandse skip Nieuwe Haarlem, 'n Oos-Indiëvaarder in besit van die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC), strand met 'n bemanning van sestig lede aan die Kaapstad. Die Nederlanders kom vir die eerste keer oor 'n langer tydperk in aanraking met die plaaslike Khoikhoi voordat hulle in 1648 deur 'n vloot van vyf VOC-skepe gered is.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 2 April – Maria Sibylla Merian, Switserse natuurwetenskaplike en kunstenaar († 1717).
- 3 Oktober – Johannes Voet, Nederlandse regsgeleerde († 1713).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 21 Mei – Pieter Corneliszoon Hooft, Nederlandse digter en historikus (* 1581).
- 25 Oktober – Evangelista Torricelli, 'n Italiaanse fisikus, wiskundige en uitvinder van die barometer (* 1608).
- 30 November – Bonaventura Cavalieri, Italiaanse wiskundige (* 1598).