1608
Voorkoms
1608 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1603 | 1604 | 1605 | 1606 | 1607 | ◄ 1608 ► | 1609 | 1610 | 1611 | 1612 | 1613 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1608 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1608 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 9 Mei – Pous Paulus V verklaar Francesco van Rome heilig.
- 3 Julie – Samuel de Champlain stig Quebec, Kanada.
- 27 Oktober – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII) word biskop van Spoleto.
- 24 November – Pous Paulus V stel vyf kardinale aan, waaronder Michelangelo Tonti, titulêr aartsbiskop van Nasaret.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 6 Februarie – Antonio Veira, Portugese skrywer.
- 15 Oktober – Evangelista Torricelli, 'n Italiaanse fisikus, wiskundige en uitvinder van die barometer († 1647).
- 9 Desember – John Milton, Engelse digter († 1674).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 29 Januarie – Frederick I, Hertog van Wurttemberg.
- 26 Februarie – John Still, Engelse biskop.
- John Dee – Alchemis en astroloog raadgewer van Koningin Elizabeth.