vleis
Voorkoms
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a6/NCI_meatpile.jpg/220px-NCI_meatpile.jpg)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vleis | vleise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vleisie | vleisies |
-
(lêer)
- (voeding) Voedsel wat van die sagte weefsel van diere voorberei is.
- (anatomie) Spierweefsel van bepaalde organe.
- Eetbare deel van vrugte.
- Die manskappe is van groente, vleis en melk voorsien.
- Die vleis om die wond het begin genees.
- Die perske het 'n soet, sappige vleis.
Vertalings: Voedsel | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Spierweefsel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vleis.