vark
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vark | varke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
varkie | varkies |
- Hulp:IPA: [fɑrk]
-
(lêer)
- فَرْكْ , meervoud: فَرْكِی
- fark, meervoud: farke
- 1. Nie-herkouende soogdier met gesplete hoef (Sus scrofa), waarvan die manlike vark beer, die gekastreerde burg, die vroulike sog, en die onvolwasse varkie heet.
- 2. Morsige, vuil persoon.
- 3. Onbeskofte persoon.
- 1. otjie
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vark.