Gaan na inhoud

skelwoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  skelwoord     skelwoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skelwoordtjie     skelwoordjies  
skel•woord
Beledigende woord wat iemand toegesnou word.
"Hond" is 'n skelwoord as jy dit gebruik om na 'n persoon te verwys.
skeldwoord

    Vertalings

  Vertalings:    skelwoord
Engels: curse(en), swear word(en)
Nederlands: scheldwoord(nl)