oppervlakte
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oppervlakte | oppervlaktes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oppervlaktetjie | oppervlaktetjies |
- op•per•vlak•te
- Die omvang of uitgebreidheid van die buitekant, grootte in m².
- Die vlak van iets wat na bo wys.
- Die oppervlakte van 'n driehoek word bereken deur die basis vermenigvuldig met die hoogte deur twee te deel.
- Visse met longe moet na die oppervlakte kom om asem te haal.
Vertalings: oppervlakte | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlakte.