maag
Voorkoms
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/Gastro-intestinal_tract.png/190px-Gastro-intestinal_tract.png)
1=slukderm (esofagus), 2=maag, 3=dunderm, 4=blindederm, 5=sekum, 6=dikderm, 7=rektum, 8=anus.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maag | mae, mage |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
magie | magies |
- maag
- (anatomie) 'n Orgaan wat voedsel verteer om metaboliese prosesse te onderhou.
- Voorste deel van die lyf onder die bors en bo die dye.
- Anatomies is die maag 'n meestal boontjievormige, hol en gespierde sak in die liggaam van 'n mens of dier.
- Corrie Sanders is in die arm en maag geskiet toe hy sy dogter probeer beskerm het.
- «Sy oë is groter as sy maag.»
- Meer ingeskep was wat hy kan opeet.
- «Op jou nugter maag.»
- Voordat jy geëet het.
- «Hy maak 'n afgod van sy maag.»
- Vraatsugtig wees.
- «Jy kan dit maar op jou maag skryf en met jou hemp afvee.»
- Daar sal niks van kom nie.
- «Bitter in die mond maak die maag gesond.»
- Slegte medisyne werk gewoonlik die beste.
Vertalings: maag | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor maag.