Gaan na inhoud

dubnium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dubnium     —  
dub•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Db en atoomgetal 105.
Dubnium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig kan word.

    Vertalings

  Vertalings:    dubnium
Engels: dubnium(en)
Esperanto: dubnio(eo)
Nederlands: dubnium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dubnium.