atoom
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
atoom | atome |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
atoompie | atoompies |
- a•toom
- (chemie)(fisika) 'n Mikroskopiese deeltjie bestaande uit neutrone, protone en elektrone. Atome is die boustene van alledaagse materie.
Vertalings: atoom | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor atoom.