afstand
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
afstand | afstande |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
afstandjie | afstandjies |
-
(lêer)
- af•stand
- Die ruimte wat tussenin lê; hoe ver dinge uit mekaar is.
- Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan.
- Van hier na die noordpool is 'n aansienlike afstand.
- Die meisie het met moeite van haar liefling beertjie afstand gedoen.
Vertalings: afstand | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor afstand.