aal
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aal | ale |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aaltjie | aaltjies |
-
(lêer)
- (weinig gebruik) Paling; veral jonger indiwidue van Anguila anguilla.
- Die koningakkedis is ’n genus van vroeë walvisse wat 'n aal-agtige lyfvorm gehad het.
- «Hy probeer 'n aal aan sy stert vang.»
- Hy probeer die onmoontlike verrig.
- «'n Aal is nog geen paling nie.»
- 'n Ondergeskikte is nie aan sy meerdere gelyk nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aal | ale |
- 'n Ligte soort bier.
- Ale verskil van tradisionele biere deurdat die stysel heeltemal omgesit is na suikers en dus is die bier gewoonlik helderder.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aal m | alen |
Verkleinwoord | aaltje | aaltjes |
- Hulp:IPA: [al]
-
(lêer)
- (visse) Paling; veral jonger indiwidue van Anguila anguilla.
- Die verkleiningsvorm aaltje(s) word veral vir rondewurms ( Nematoda gebruik.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aal v/m |
- 'n Misput se vog, vloeibare mis
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aal o |
- 'n Lig soort bier.
- In hierdie betekenis het die woord aal amper uit die taal verdwyn.