Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
IPA : [ˈnɑːmɑ, ˈnɑmɑ ], meervoud : [ˈnɑːmɑs, ˈnɑmɑs ]
نَمَ , نَامَ ; meervoud : نَمَسْ , نَامَسْ
(demoniem ) 'n Lid van 'n volk in Namibië en Suid-Afrika.
(verouder: ) Hottentot , (Suid-Afrikaanse Nama: ) Namakwa
IPA : [ˈnɑːmɑ, ˈnɑmɑ ]
نَمَ , نَامَ
(taal ) 'n Noord-Khoikhoitaal met ongeveer 176 duisend sprekers (1992).
ISO/DIS 639-3: naq
SIL: NHR
(verouder: ) Hottentots
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nama.
, meervoud :
IPA : [ˈnaːma ], meervoud : [ˈnaːma(s) ]
Nama , 'n lid van 'n volk in Namibië en Suid-Afrika.
(verouder: ) (manlik: ) Hottentotte ; (vroulik: ) Hottentottin
IPA : [ˈnaːma ]
(taal ) Nama , 'n Khoikhoitaal.
(verouder: ) Hottentottisch
IPA : Suid-Afrikaans: [ˈnama, ˈnamə ], meervoud : [ˈnama(z), ˈnamə(z) ]
Brits: , Amerikaans: [ˈnɑːmə ], meervoud : [ˈnɑːmə(z) ]
(demoniem ) Nama , 'n lid van 'n volk in Namibië en Suid-Afrika.
(verouder: ) Hottentot , (Suid-Afrikaanse Nama: ) Namaqua
(taal ) Nama , 'n Khoikhoitaal.
(verouder: ) Hottentot
Hulp:IPA : [na.ma ]
(demoniem ) Nama , 'n lid van 'n volk in Namibië en Suid-Afrika.
(verouder: ) (manlik: ) Hottentot ; (vroulik: ) Hottentote ; , (Suid-Afrikaanse Nama: ) Namakoua
Hulp:IPA : [ˈna.ma ]
(demoniem ) Nama , 'n lid van 'n volk in Namibië en Suid-Afrika.
(verouder: ) Hottentot
(taal ) Nama , 'n Khoikhoitaal.
(verouder: ) Hottentots