Wordium
Voorkoms
Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Trias | Vroeg | Indusium | jonger |
Perm | Lopingium | Changhsingium | 252,2–254,1 |
Wuchiapingium | 254,1–259,8 | ||
Guadalupium | Capitanium | 259,8–265,1 | |
Wordium | 265,1–268,8 | ||
Roadium | 268,8–272,3 | ||
Sisuralium | Kungurium | 272,3–283,5 | |
Artinskium | 283,5–290,1 | ||
Sakmarium | 290,1–295,0 | ||
Asselium | 295,0–298,9 | ||
Karboon | Pennsylvanium | Gzhelium | ouer |
Die verdeling van die Perm (IKS). |
Die Wordium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Guadalupium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die etage/tydsnede was van sowat 268,8 tot 265,1 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Roadium en gevolg deur die Capitanium.
Naam en definisie
[wysig | wysig bron]Die tipeligging van die Wordium is in die Guadalupe-berge in Texas, VSA. Die basis word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die Conodonta Jinogondolella aserrata en die bokant deur die eerste voorkoms van die Conodonta Jinogondolella postserrata.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gradstein et al. (2012)
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.