Wings Air
Voorkoms
PT Wings Abadi Airlines,[1] bedryf as Wings Air, is 'n geskeduleerde pendelpassasier-laekostelugredery gebaseer in Djakarta, Indonesië. Die lugredery bedryf vanaf Sultan Hasanuddin Internasionale Lughawe in Makassar sowel as verskeie ander lughawens in Indonesië. Die maatskappy is gestig as 'n kortafstand-streekslugdiens, 'n volfiliaal van Lion Air en het op 10 Julie 2003 bedrywighede begin.
Vliegtuie | In diens | Bestellings | Passasiers | Notas | |
---|---|---|---|---|---|
ATR 72-500 | 20 | - | 72 | ||
ATR 72-600 | 51 | - | 72 | Grootste operateur. | |
Totaal | 71 | - |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Rahman, Irfanur. "Wings Air dropped 7 routes". TEMPO.CO.