Wilderabarber
Voorkoms
Wilderabarber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. mollis
|
Binomiale naam | |
Acanthus mollis | |
Sinonieme | |
|
Die wilderabarber (Acanthus mollis) is 'n blomplant wat inheems is aan die Middellandse See gebied en gewild in Suid-Afrika is as tuinplant. In Afrika is dit inheems aan Algerië, Marokko en Tunisië. Die plant blom in die laatsomer met wit blomme met malvapers skutblare.
Die plant het twee subspesies:
- Acanthus mollis subsp. mollis
- Acanthus mollis subsp. platyphyllus Murb.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Plante vir probleemplekke Beeld 17 Oktober 2020
- Plants of the World Online