Suzuki Swift
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Suzuki |
Produksie | 1983–huidig |
Montering | Japan |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Suzuki Cultus |
Die Suzuki Swift is 'n superminimotor wat sedert 2000 deur Suzuki in Japan vervaardig word. Voor dit was die "Swift"-kenteken aangebring op die Suzuki Cultus in talle uitvoermarkte.
Die Suzuki Swift se bemarking en vervaardiging het in 1985 begin as 'n herkentekening ("rebadge") van die Suzuki Cultus, 'n supermini (of subkompak) wat wêreldwyd vervaardig en bemark is oor drie geslagte en vier bakkonfigurasies: 'n driedeur-luikrug, vierdeur sedan, vyfdeur-luikrug en tweedeurafslaankap, en het die Suzuki G-enjinfamilie ingespan.
Die Swift is in die Japannese plaaslike mark as die Cultus bemark, en elders as die Suzuki Swift, Suzuki Forsa, Suzuki Jazz, Chevrolet Swift, Chevrolet Sprint en Sprint Metro, Geo en Chevrolet Metro, Pontiac Firefly, Maruti 1000, Holden Barina en Subaru Justy. Weergawes van die tweede geslag Cultus is ook tot 2007 in Indië geproduseer, en die motor is tans steeds in produksie in Pakistan en China.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Suzuki |
Produksie | 2000–2008 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deur luikrug 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf of vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L Suzuki M13A I4 (petrol) 1.5 L Suzuki M15A I4 (petrol) 1.3 L I4 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Suzuki Kei |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Suzuki |
Produksie | 2004–2010 2004–2011 (Indië) 2010–huidig (Pakistan) |
Montering | Japan, China, Egipte, Hongarye, Indië, Indonesië,[1] Maleisië, Pakistan |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3- of 5-deur luikrug 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L of 1.3 L Suzuki M13A I4 (petrol) 1.5 L of 1.6 L Suzuki M15A I4 (petrol) 1.3 L I4 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3695 mm |
Breedte | 1690 mm |
Hoogte | 1510 mm |
Massa | 1030–1050 kg |
Asafstand | 2390 mm |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Spied! Next-Gen 2011 Suzuki Swift Shows Off Its Button Nose; Bound for U.S. – WOT" (in Engels). Wot.motortrend.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2010. Besoek op 26 Februarie 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |