Sopron
Voorkoms
Sopron Ödenburg • Šopron | |
---|---|
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 47°40′54″N 16°35′30″O / 47.68167°N 16.59167°O | |
Land | Hongarye |
Regering | |
• Burgemeester | Tamás Fodor |
Oppervlak | |
• Totaal | 169,01 km2 (65,26 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 61 390 |
• Digtheid | 353,04/km2 (914,4/vk. myl) |
Tydsone | UTC+3 |
Webwerf | sopron.hu |
Sopron (uitgespreek [ˈʃopron]; Duits: Ödenburg, Kroaties: Šopron) is 'n stad in westelike Hongarye, naby die grens met Oostenryk geleë. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 60 548 gehad, waarvan 92,8% Hongare was.[1]
Susterstede
[wysig | wysig bron]- Bad Wimpfen, Duitsland
- Eisenstadt, Oostenryk
- Wiener Neustadt, Oostenryk
- Eilat, Israel
- Mediaş, Roemenië
- Rorschach, Switserland
- Seinäjoki, Finland
- Kazuno, Japan
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- sopron.hu - die stad se amptelike webwerf (en) (hu) (de)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 2001-sensus (hu) ]