Slowiansk
Voorkoms
Slowiansk Слов'янськ Славянск / Slawjansk | |
---|---|
Dorp | |
Slowiansk se treinstasie | |
Koördinate: 48°51′12″N 37°37′30″O / 48.85333°N 37.62500°O | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Donetsk |
Stigting | 1645 |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,9 km2 (22,7 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 129 600 |
Webwerf | slavrada.gov.ua |
Slowiansk (Oekraïens: Слов'янськ, Slov”yans’k; Russies: Славянск, Slawjansk) is 'n stad in oostelike Oekraïne met ongeveer 130 duisend inwoners (2012). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Slowiansk-distrik.
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Russies (54,6%), Oekraïens (44,2%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (73,1%), Russe (23,6%), Turke (0,6%).