Sjabloon:Nuus
Voorkoms
Hierdie artikel dokumenteer 'n aktuele gebeurtenis. Inligting kan vinnig verander namate die gebeurtenis ontvou, en die eerste nuusberigte mag onbetroubaar wees. Die nuutste wysigings aan hierdie artikel mag verouderd wees. (Januarie 2025) |
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Gebruik Lua: |
Hierdie sjabloon vertoon die kode hierbo en voeg artikels by of een van sy gedateerde subkategorieë.
Riglyne
[wysig bron]- * Let daarop dat elke artikel op Wikipedia 'n algemene vrywaring bevat wat aandui dat die inhoud van die artikel nie korrek mag wees nie.
- * As advies aan redakteurs, kan die sjabloon opsioneel gebruik word by buitengewone gevalle wanneer baie redakteurs (miskien honderd of meer) 'n artikel op dieselfde dag redigeer, byvoorbeeld in die geval van natuurrampe of ander nuus.
- * Dit is nie bedoel om gebruik te word om 'n artikel te merk wat bloot onlangse nuusberigte oor die onderwerp het nie; indien wel, sou duisende artikels hierdie sjabloon hê, sonder enige inligting.
- * Oor die algemeen word verwag dat hierdie sjabloon en die nou verwante sjablone minder as 'n dag op 'n artikel sal verskyn; soms langer.
- * As u wil hê dat 'n artikel gemerk moet word as 'n onderwerp oor of wat verband hou met 'n belangrike gebeurtenis, sien en:Wikipedia:How the Current events page works, asook en:Wikipedia:In the news/Candidates
- Gaan die hoofnaamruimte skakels na
Gebruik
[wysig bron]Die sjabloon neem drie parameters
- Parameter 1 oorskryf die woord "artikel"
- Parameter 2 oorskryf die woorde "aktuele gebeurtenis"
- Named parameter "date" categorizes into a monthly sub category for ease of maintenance. This will be added by a bot if omitted.
Voorbeelde
[wysig bron]Kode | Resultaat | ||
---|---|---|---|
{{nuus}}
|
| ||
{{nuus|afdeling|date=Januarie 2025}}
|
| ||
{{nuus|huidige verkiesing|date=Januarie 2025}}
|
|
Sjabloondata
[wysig bron]Hierdie sjabloon genereer 'n merker wat aandui dat die artikel 'n huidige gebeurtenis dokumenteer.
Parameter | Beskrywing | Soort | Status | |
---|---|---|---|---|
Tipe (gewoonlik ''section'') | 1 |
Iets om "article" in die sjabloon te vervang, gewoonlik "section"
| String | opsioneel |
Tipe | 2 | Laat modifikasie van die huidige skakel toe, i.p.v. om "Current Event" te vertoon
| String | voorgestel |
Datum | datum | Die maand en jaar van die artikel om aan te toon dat dit huidiglik is.
| Datum | verpligtend |
Sien ook
[wysig bron]- Wikipedia:Current event templates
- {{Crystal}}
- {{In use}}
- {{Recentism}}
- {{Update}}
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Nuus/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |