Rooistinkhout
Voorkoms
Rooistinkhout | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Prunus |
Spesie: | P. africana
|
Binomiale naam | |
Prunus africana | |
![]() | |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Die Rooistinkhout (Prunus africana) is 'n woudboom wat deel van die Rosaceae familie is. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die bas het na bewering medisinale eienskappe terwyl die volwasse bome se bas swart is met 'n blokkiespatroon. Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Golf of Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Nektaar-agtige afskeiding
-
Boomstam met beskadigde bas
-
'n Jong rooistinkhout
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooistinkhout
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooistinkhout.
Kategorieë:
- IUBN Rooilys kwesbare spesies
- Prunus
- Flora van Angola
- Flora van Burundi
- Flora van die Comore-eilande
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Ghana
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Lesotho
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Rwanda
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe