Pofadder-skaamooghaai
Voorkoms
Pofadder-skaamooghaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Chondrichthyes |
Orde: | Carcharhiniformes |
Familie: | Scyliorhinidae |
Genus: | Haploblepharus |
Spesie: | H. edwardsii
|
Binomiale naam | |
Haploblepharus edwardsii (Schinz, 1822)
| |
![]() | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Scyllium edwardsii Schinz, 1822 |
Die pofadder-skaamooghaai (Haploblepharus edwardsii) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Saldanhabaai tot by Stormsrivier. Die haai word 60 cm lank en die twee dorsale vinne is ewe groot. Die haai is grysbruin met groterige oranjebruin kolle op. Die hele lyf is bedek met wit kolletjies. Die haai is ovipaar en lê 2 eiers op 'n keer. In Engels staan die haai bekend as Puffadder shyshark.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Human, B. (2008). "Haploblepharus edwardsii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 3 Mei 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7