Phiambolia hallii
Voorkoms
Phiambolia hallii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Phiambolia |
Spesie: | P. hallii
|
Binomiale naam | |
Phiambolia hallii (L.Bolus) Klak, (2003)
| |
Sinonieme | |
|
Phiambolia hallii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Karoopoort tot by Katbakkiespas asook die Sederberg voor. Daar is vyf subpopulasies bekend en die plant is deel van die fynbos. Die spesie word as seldsaam beskou.