Paul Theroux
Paul Edward Theroux | |
---|---|
Gebore | 10 April 1941 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Paul Edward Theroux (gebore op 10 April 1941) is 'n Amerikaanse reisskrywer en romansier. Sy bekendste werk is The Great Railway Bazaar (1975). Hy het verskeie fiksiewerke gepubliseer, waarvan sommige vir rolprent verwerk is. Die James Tait Black-gedenkprys is in 1981 aan hom toegeken vir sy roman The Mosquito Coast, wat verwerk is vir die gelyknamige rolprent uit 1986.
Hy is die vader van die skrywers en filmmakers Marcel Theroux en Louis Theroux; die broer van die skrywers Alexander Theroux en Peter Theroux; en die oom van die Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer Justin Theroux.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Theroux is in Medford, Massachusetts gebore as die derde van sewe kinders.[1] Sy ma Anne (née Dittami) was Italiaans-Amerikaans en sy pa, Albert Eugene Theroux, Frans-Kanadees.[2][3]
Sy ma was 'n skoolonderwyseres en skilder,[4] en sy pa 'n skoenverkoper vir die Amerikaanse Leather Oak-maatskappy.[4][5]
Theroux het aan die Universiteit van Maine in Orono (1959–60) en die Universiteit van Massachusetts Amherst studeer waar hy in 1963 'n B.A.-graad in Engels verwerf het.
Beknopte bibliografie
[wysig | wysig bron]Romans
[wysig | wysig bron]- Waldo. 1967.
- Fong and the Indians (1968)
- Murder in Mount Holly (1969)
- Girls at Play (1971)
- Jungle Lovers (1971)
- Saint Jack (1973)
- The Black House (1974)
- The Family Arsenal (1976)
- Picture Palace (1978)
- A Christmas Card (1978)
- London Snow (1980)
- The Mosquito Coast (1981)
- Doctor Slaughter (1984) – verfilm as Half Moon Street (1986)
- O-Zone. New York: G. P. Putnam's Sons. 1986.
- My Secret History. New York: G. P. Putnam's Sons. 1989.
- Chicago Loop (1990)
- Dr. DeMarr (1990)
- Millroy the Magician (1993)
- The Greenest Island (1995)
- My Other Life (1996)
- Kowloon Tong (1997)
- Hotel Honolulu (2001)
- Nurse Wolf and Dr. Sacks (2001)
- Blinding Light (2006)
- A Dead Hand: A Crime in Calcutta (2009)
- The Lower River (2012)
- Mr. Bones (2014)
- Mother Land (2017)
Kortverhale
[wysig | wysig bron]- Sinning with Annie (1972)
- The Consul's File (1977)
- World's End (1980)
- The London Embassy (1982)
- Stranger at the Palazzo D'Oro (2004)
- The Elephanta Suite (2007)
Niefiksie
[wysig | wysig bron]Monogramme
[wysig | wysig bron]- V. S. Naipaul: An Introduction to his Work (1972)
Reisverhale
[wysig | wysig bron]- The Great Railway Bazaar (1975)
- The Old Patagonian Express (1979)
- The Kingdom by the Sea (1983)
- Sailing Through China (1984)
- Sunrise with Seamonsters (1985)
- The Imperial Way (1985)
- A Christmas Fantasy (sewe-bladsy kortverhaal, 1985) (Geïllustreer deur Chris Van Allsburg)
- Riding the Iron Rooster (1988)
- To the Ends of the Earth (Bundel reisverhale, 1990)
- Travelling The World - The Illustrated Travels of Paul Theroux (1990)
- The Happy Isles of Oceania (1992)
- The Pillars of Hercules (1995)
- Sir Vidia's Shadow (1998)
- Fresh Air Fiend (2000)
- Dark Star Safari (2002)
- Ghost Train to the Eastern Star (2008)
- The Tao of Travel (2011)
- The Last Train to Zona Verde (2013)
- Deep South: Four Seasons on Back Roads (2015)
- Figures in a Landscape: People and Places (2018)
- On the Plain of Snakes: A Mexican Journey (2019)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Paul Theroux". people.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2019. Besoek op 20 Oktober 2018.
- ↑ The International Who's Who 2004. Routledge. 2003. p. 1668. ISBN 1-85743-217-7.
- ↑ Cheuse, Alan (4 Junie 1989). "A worldly education Paul Theroux imagines a much-traveled writer's active erotic life". Chicago Tribune.[dooie skakel]
- ↑ 4,0 4,1 Atlas, James (30 April 1978). "The Theroux Family Arsenal". nytimes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2019. Besoek op 20 Oktober 2018.
- ↑ Current Biography Yearbook, H. W. Wilson Co., 1979, page 415
Notas
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |