Ovis
Voorkoms
Skaap | |
---|---|
'n Dikhoringskaap (Ovis canadensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Ovis Linnaeus, 1758
|
Spesies | |
Sien teks. |
Ovis is 'n genus van die subfamilie van bokke (Caprinae) wat tot die familie Horingdraers (Bovidae) behoort. Die gedomestikeerde en wilde skape behoort tot dié genus.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]- Genus Ovis (Skape)
- Subgenus Ovis
- Subgenus Pachyceros
- Dikhoringskaap (Ovis canadensis)
- Dall se skaap (Ovis dalli)
- Sneeuskaap (Ovis nivicola)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikispecies het meer inligting verwant aan Ovis
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ovis.