Oklahoma
Voorkoms
Deelstaat Oklahoma | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Sooner State | |||||
Amptelike taal(e) | Geen | ||||
Hoofstad | Oklahoma City | ||||
Grootste stad | Oklahoma City | ||||
Area | 46ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 181 195 km2 | ||||
- Wydte | 370 km | ||||
- Lengte | 480 km | ||||
- Water | 3 173 km2 | ||||
- % water | 1,8 % | ||||
- Breedtegraad | 33°37' N tot 37° N | ||||
- Lengtegraad | 94° 26' W tot 103° W | ||||
Bevolking | 28ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 3 814 820 (2012 skatting) | ||||
- Digtheid | 20,7/km2 35ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Black Mesa 1,515 m | ||||
- Gemiddeld | 395 m | ||||
- Laagste punt | Little Rivier by Arkansas-grens 88 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 16 November 1907 (46ste) | ||||
Goewerneur | Kevin Stitt (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Matt Pinnell (R) | ||||
Wetgewer | Oklahoma Wetgewer | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Jim Inhofe (R) James Lankford (R) | ||||
Tydsone | UTC -6 / Somertyd -5 | ||||
Afkortings | OK US-OK | ||||
Webblad | www.ok.gov |
Oklahoma ((en) State of Oklahoma) is 'n deelstaat in die sentrale suide van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van vier miljoen en 'n oppervlakte van 181 196 vierkante kilometer. Die hoofstad en grootste stad is Oklahoma City. Oklahoma is die 46ste staat wat tot die Unie toegelaat is. Dit word in die noorde deur Colorado en Kansas, in die ooste deur Missouri en Arkansas, in die suide deur Texas, en in die weste deur Nieu-Meksiko begrens.
Oklahoma se bynaam is The Sooner State. Die woord Oklahoma kom van die Choctaw-woorde 'okla' en 'humma', wat "land van die rooiman" beteken.
Bekende persoonlikhede wat in Oklahoma gebore is
[wysig | wysig bron]- Garth Brooks, countrysanger
- Blake Edwards, rolprentregisseur
- James Garner, akteur
- Woody Guthrie, folksanger, liedjieskrywer
- Van Heflin, akteur
- Jennifer Jones, aktrise
- Phillip ”Dr Phil” McGraw, psigoloog en TV-persoonlikheid
- Orville Moody, gholfspeler
- Patti Page, sangeres
- Brad Pitt, akteur
- Tony Randall, akteur
- Kahlén Rondot, model
- John Michael Talbot kitaarspeler en sanger
- Jim Thorpe, atleet
- Carrie Underwood, countrysangeres
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Toerisme
- Geskiedenis
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|