Nichelle Nichols
Voorkoms
Nichelle Nichols | |
Geboortenaam | Grace Dell Nichols |
---|---|
Geboorte | 28 Desember 1932 Robbins, Illinois, Verenigde State |
Sterfte | 30 Julie 2022 (op 89) Silver City, New Mexico, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1959–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nichelle Nichols (28 Desember 1932 – 30 Julie 2022)[1] was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek V: The Final Frontier (1989), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1982: Star Trek II: The Wrath of Khan
- 1986: The Supernaturals
- 1989: Star Trek V: The Final Frontier
- 1991: Star Trek VI: The Undiscovered Country
- 2002: Snow Dogs
- 2008: Lady Magdalene's
- 2008: The Torturer
- 2012: This Bitter Earth
- 2016: Invisible Universe
- 2018: From the Bridge
- 2018: American Nightmares
- Drones, Clones and Pheromones
- Noah's Room
- The Con of Wrath
- The Order
- Ryan's Room
- Noah's Room
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: The Gypsy Rose Lee Show
- 1966: Star Trek
- 1973: Star Trek: The Animated Series
- 1992: Inside Space
- 1994: Baadasss TV
- 2009: The Cabonauts
- 2010: Iron Core Talk
- 2017: Renegades
- 2017: Surge of Power: Big City Chronicles
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Great Gettin' Up Mornin'
- 1999: Moonshot - the Spirit of 69
- 2007: Star Trek: Beyond the Final Frontier
- 2009: Bring Back... Star Trek
- 2016: Building Star Trek
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: A Stitch in Time
- 2004: Reflections on Spock
- 2007: Star Trek: Of Gods and Men
- 2011: Billy Blackburn's Treasure Chest: Rare Home Movies and Special Memories
- 2012: Skrip featuring Social Club and Alex Medina: Illogical
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sottile, Zoe. "Nichelle Nichols, trailblazing 'Star Trek' actress, dies at 89". CNN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2022. Besoek op 31 Julie 2022.