Miniromp
Voorkoms
'n Minirok is 'n romp met 'n soomlyn hoog bo die knieë, in die algemeen op die middelbeenvlak, normaalweg nie laer as 10 cm onder die boude nie.[1]
'n Mikro-minirok of microskirt is 'n minirok met sy soom by die boonste heup.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (fr) Sophie George, Le Vêtement de A à Z, ISBN 978-2-9530240-1-2, p.100.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Minirompe. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |