Mimar Sinan
Voorkoms
Mimar Sinan قوجه معمار سنان آغا | |
---|---|
'n Standbeeld van Mimar Sinan in Ankara | |
Gebore | c. 1488/1490 Ağırnas, Ottomaanse Ryk |
Sterf | 17 Julie 1588 Istanboel, Ottomaanse Ryk |
Nasionaliteit | Ottomaans |
Beroep | argitek |
Bekend vir | Selimiye-moskee, Edirne Süleymaniye-moskee, Istanboel |
Koca Mi'mâr Sinân Âğâ (Ottomaanse Turks: معمار سينان; Moderne Turks: Mimar Sinan, uitspraak [miːˈmaːɾ siˈnan], "Sinan die argitek"; c. 1489/1490 – 17 Julie 1588) was 'n Ottomaanse argitek en siviele ingenieur. Hy het vir sultans soos Süleyman I, Selim II, en Murat III gewerk. Hy was byna vyftig jaar in diens van die Ottomaanse Ryk. Sy meesterstuk is die Selimiye-moskee wat in Edirne geleë is. Hy is veral bekend vir sy werk aan die Süleymaniye-moskee wat in Istanboel geleë is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mimar Sinan.