Mesembryanthemum splendens
Voorkoms
Donkievygie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Mesembryanthemum |
Spesie: | M. splendens
|
Binomiale naam | |
Mesembryanthemum splendens L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Die donkievygie (Mesembryanthemum splendens) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Infrasepsies
[wysig | wysig bron]Die spesie het twee infraspesies:
- Mesembryanthemum splendens subsp. pentagonum (L.Bolus) Klak
- Mesembryanthemum splendens subsp. splendens