Mesembryanthemum caudatum
Voorkoms
Mesembryanthemum caudatum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Mesembryanthemum |
Spesie: | M. caudatum
|
Binomiale naam | |
Mesembryanthemum caudatum (L.Bolus) L.Bolus, (1939)
| |
Sinonieme | |
|
Mesembryanthemum caudatum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap. Een afgeleë subpopulasie in die Hexriviervallei is reeds uitgestorwe as gevolg van die aanlê van vrugteboorde. Vier subpopulasies op die Bokkeveldbergeeskarp, naby Nieuwoudtville word bedreig deur indringer gras, oorbeweiding en vertrapping deur vee.