Leh
Voorkoms
Leh གླེ་ | |
---|---|
Stad | |
Die ruïnes van die koninklike paleis in Leh. | |
Koördinate: 34°08′43″N 77°34′03″O / 34.14528°N 77.56750°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Jammu en Kasjmir |
Distrik | Leh |
Regering | |
• Burgemeester | Saugat Biswas |
Oppervlak | |
• Totaal | 45 110 km2 (17 420 vk. myl) |
Hoogte | 3 500 m (11 500,43,41 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 513 |
• Digtheid | 0,61/km2 (1,6/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Webwerf | leh.nic.in |
Leh (Tibettaans: लेह / གླེ་) is 'n nedersetting in noordelike Indië met 'n bevolking van 27 513 (2001). Dit is in die omstrede deelstaat Jammu en Kasjmir aan die oewer van die Indus geleë.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens die 2001-sensus het Leh 'n bevolking van 27 513 gehad, waarvan 61% manlik was en 39% vroulik.