Karoo-aalwyn
Voorkoms
Karoo-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. microstigma
|
Binomiale naam | |
Aloe microstigma Salm-Dyck, 1849
| |
Sinonieme | |
|
Die Karoo-aalwyn (Aloe microstigma) is 'n boom wat tot die aalwynfamilie Asphodelaceae hoort en vanaf Mei tot Julie blom. In Engels staan die boom bekend as die Cape speckled aloe.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die boom is inheems aan die Wes-, Oos- en Noord-Kaap en ook suidelike Namibië, en sy bewaringstatus word as nie-bedreig aangegee.
Die blomme is rooi in die knopstadium en geel in blom. Die boom word tot 50 cm hoog.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Swartberg, Calitzdorp area naby Rooiberg-natuurreservaat
-
In die Huntington Biblioteek en Botaniese Tuin in San Marino, Kalifornië, VSA
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Sanbi se rooilys
- Aloe microstigma op PlantZAfrica.com
- Plants of the World Online
- John Charles Manning: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karoo-aalwyn.