Jagten
Voorkoms
Jagten is 'n Deense rolprent wat deur Thomas Vinterberg geregisseer is. Die verhaal speel af in 'n klein Deense gehug tydens Kerstyd, en volg 'n man wat die teiken van massahisterie word nadat hy verkeerdelik van die seksuele aanranding van 'n kind in sy voorskool beskuldig word.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Mads Mikkelsen as Lucas
- Alexandra Rapaport as Nadja, Lucas se meisie
- Thomas Bo Larsen as Theo, Lucas se beste vriend
- Lasse Fogelstrøm as Marcus, Lucas se seun
- Susse Wold as Grethe
- Lars Ranthe as Bruun
- Anne Louise Hassing as Agnes, Theo se vrou
- Bjarne Henriksen as Ole
- Annika Wedderkopp as Klara, Theo en Agnes se dogter
- Ole Dupont as Grondeienaar / Regsgeleerde