J. Terry Williams
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
J. Terry Williams
Geslag | manlik![]() |
---|---|
Land van burgerskap | Verenigde State![]() |
Gegewe naam | J., Terry![]() |
Familie naam | Williams![]() |
Geboortedatum | 25 Augustus 1930![]() |
Sterfdatum | 22 Maart 2015![]() |
Beroep | film editor![]() |
Genomineer vir | Academy Award for Best Film Editing![]() |
J. Terry Williams (25 Augustus 1930 – 22 Maart 2015) was 'n Amerikaanse film redakteur gekrediteer op ongeveer dertig rolprente en tv-films. Hy is ook genomineer by die 39ste Akademie Toekennings vir Beste Film Redigering vir die film The Russians Are Coming, the Russians Are Coming (1966). Sy nominasie was gedeel met Hal Ashby.[1][2]
Hy het hoofsaaklik gewerk op TV-films, sowel as 'n paar van die episodes van die TV-reeks McMillan & Wife. Williams het gesterf in 2015.[3]
Filmografie
[wysig | wysig bron]- The Hit Man (1991)
- Twist of Fate (1989)
- Still Crazy Like a Fox (1987)
- The Other Lover (1985)
- A Touch of Scandal (1984)
- Malibu (1983)
- Sadat (1983)
- Thursday's Child (1983)
- Goldie and the Boxer Go to Hollywood (1981)
- Goliath Awaits (1981)
- Raise the Titanic (1980)
- Goldie and the Boxer (1979)
- Institute for Revenge (1979)
- Pleasure Cove (1979)
- A Fire in the Sky (1978)
- Superdome (1978)
- Airport '77 (1977)
- Family Plot (1976)
- Jim the World's Greatest (1976)
- Airport 1975 (1974)
- The Elevator (1974)
- Heat Wave! (1974)
- The Questor Tapes (1974)
- The Wrath of God (1972)
- The Beloved (1970)
- Hornets' Nest (1970) (as Terry Williams)
- Eye of the Cat (1969)
- House of Cards (1968)
- The Secret War of Harry Frigg (1968)
- Banning (1967)
- The Russians Are Coming, the Russians Are Coming (1966)
- Send Me No Flowers (1964)
- To Kill a Mockingbird (1962) (assistant editor, uncredited)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "In Memoriam". CineMontage (in Engels). Motion Picture Editors Guild. Summer 2015. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ "The 39th Academy Awards (1967) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 23 Maart 2014.
- ↑ "Results Page". Besoek op 19 Junie 2015.