Gaan na inhoud

Hyundai Elantra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hyundai Elantra
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Suid-Korea Hyundai
Produksie 1990–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte sedanmotor
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Hyundai Stellar

Die Hyundai Elantra (Koreaans: 현대 엘란트라), of Hyundai Avante (현대 아반떼) in Suid-Korea, is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word sedert 1990, en is nou reeds in sy vyfde geslag.

Die Elantra was voorheen bemark as die Lantra in Australië en 'n paar Europese markte. In Australië was dit te danke aan die soortgelyke naam Mitsubishi Magna Elante.[1] Dit het aanleiding gegee tot onenigheid met ander motorvervaardigers, en die naam is in 2001 wêreldwyd gestandaardiseer as "Elantra" (met die uitsondering van Korea); Maleisië gebruik nou ook die "Elantra" naam, in plaas van die "Avante" van ouds.[2]

Eerste geslag Elantra (J1)
Oorsig
Ook genoem Hyundai Lantra
Produksie 1990–1995
Modeljare 1991–1995
Montering Ulsan, Korea
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 4-deur sedan
Spesifikasies
Enjin(s) Petrol
1.5 L of 1.6 L inlynviersilinder
1.8 L I4
Ratkas 5-gang handrat
4-gang outomaties
Lengte 1990–1993: 4375 mm
1993–1995: 4405 mm
Breedte 1990–1993: 1675 mm
1993–1995: 1680 mm
Hoogte 1390 mm – 1395 mm
Massa 1144 kg
Asafstand 2500 mm
Plek in geskiedenis
Variante Mitsubishi Mirage

Tweede geslag (1995–2000)

[wysig | wysig bron]
Tweede geslag Elantra (J2/RD)
Oorsig
Ook genoem Hyundai Avante (Suid-Korea)
Hyundai Lantra
Bimantara Nenggala
Produksie 1995–2000
Modeljare 1996–2000
Montering Ulsan, Korea
Gaborone, Botswana (The Motor Company of Botswana)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 4-deur sedan
5-deur stasiewa
Spesifikasies
Enjin(s) Petrol
1.5 L of 1.6 L inlynviersilinder
1.8 L of 2.0 L I4
Ratkas 5-gang handratkas
4-gang outomaties
Lengte 1995–1998 Sedan: 4420 mm
1995–1998 Wa: 4450 mm
1998–2000 Sedan: 4450 mm
1998–2000 Wa: 4515 mm
Breedte 1995–1998: 1700 mm
1998–2000: 1735 mm
Hoogte Sedan: 1395 mm
1998–2000 Wa: 1460 mm
Asafstand 2550 mm
Plek in geskiedenis
Variante Hyundai Tiburon
Derde geslag (XD)
Oorsig
Ook genoem Hyundai Avante XD (Korea)
Beijing-Hyundai Elantra
Beijing-Hyundai Elantra Sports
Produksie 1999–2006
Modeljare 2001–2006
Montering Ulsan, Korea
Beijing, China
Barcelona, Venezuela[3]
Taganrog, Rusland[4]
Cherkasy, Oekraïne (Bogdan)
Taiwan (SYM Motors)
Kerman, Iran
Johor Bahru, Maleisië[5]
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 4-deur sedan
5-deur luikrug
Platform Hyundai-Kia J3 platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6 L I4 (petrol)
1.8 L I4 (petrol)
2.0 L I4 (petrol)
2.0 L I4 (diesel)
Ratkas 5-gang handratkas
4-gang outomaties
Lengte 4495 – 4520 mm
Breedte 1720 mm
Hoogte 1425 mm
Massa 1195 kg
Asafstand 2610 mm
Plek in geskiedenis
Opvolger Hyundai i30 luikrug
Variante Hyundai Tucson
Hyundai Matrix
Hyundai Tiburon
Kia Spectra
Kia Sportage
Vierde geslag (HD)
Oorsig
Ook genoem Hyundai Avante (Suid-Korea)
Produksie 2006–2010
Modeljare 2007–2010
Bakstyl 4-deursedan
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6 L Gamma I4 (petrol)
2.0 L Beta II I4 (petrol)
1.6 L Hyundai U I4 (turbodiesel)
Ratkas 5-gang handratkas
4-gang outomaties
Lengte 4505 mm
Breedte 1775 mm
Hoogte 1480 mm
Asafstand 2650 mm
Vyfde geslag (MD/UD)
Oorsig
Produksie 2010–2015
Modeljare 2011–2015
Montering Ulsan, Suid-Korea
Beijing, China
Montgomery, Alabama, VSA
Chennai, Indië[6]
Taiwan
Bakstyl 4-deur sedan
2-deur koepee (2012-)
5-deur luikrug
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6 L Gamma I4 (petrol)
1.8 L of 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol)
Ratkas 6-gang handratkas
6-gang outomaties
Lengte 4530 mm
Breedte 1775 mm
Hoogte 1435–1445 mm
Massa 1161–1305 kg
Asafstand 2700 mm
Sesde geslag (AD)
Oorsig
Produksie 2015–huidig
Modeljare 2016–huidig
Montering Suid-Korea: Ulsan
China: Beijing
Montgomery, Alabama, VSA
Indië: Chennai
Taiwan: Hukou, Hsinchu (SYM Motors)
Rusland: Kaliningrad (Avtotor)[7]
Maleisië: Inokom-aanleg, Kulim
Iran: Bam, (Kerman Motor Co)[8]
Algerië: Tiaret
Bakstyl 4-deur sedan
Spesifikasies
Enjin(s) 1.4 L Kappa I4 (turbo petrol)
1.6 L Gamma I4 (petrol)
1.8 L of 2.0 L Hyundai Nu I4 (petrol)
Ratkas 6-gang handratkas
6-gang outomaties
7-gang dubbelkoppelaar
Lengte 4570 mm (pre-facelift)
4620 mm (facelift)
Breedte 1800 mm
Hoogte 1435 mm
Massa 1185–1340 kg (1.6L)
Asafstand 2700 mm

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "New Car Report – Hyundai Elantra (2001–) – RACV". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2009. Besoek op 17 Januarie 2010.
  2. 2012 Heelnuwe Hyundai Elantra van stapel gestuur in Maleisië LIVE LIFE DRIVE.
  3. "Hyundai-motors.com.ve – Elantra: Exterior". Hyundai-motor.com.ve. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2010.
  4. "?????: Elantra XD" (in Russies). Tagaz.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2013. Besoek op 10 Augustus 2010.
  5. Chips Yap (23 Augustus 2001). "Oriental-Hyundai launches Elantra at RM89,000" (in Engels). Autoworld.com.my. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2018. Besoek op 18 Mei 2015.
  6. "Hyundai to Build Elantra at Alamaba Plant" (in Azerbeidjans). Thecarblogger.net. 20 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Oktober 2010.
  7. "Avtotor began to produce three Hyundai cars" (in Russies). Wr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017. Besoek op 22 Mei 2016.
  8. "Hyundai, Kerman Motor Sign Deal to Produce Elantra in Iran" (in Engels). Financial Tribune. 13 Maart 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2019. Besoek op 24 Maart 2017.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.