Ford Capri
1986 Ford Capri Mk III Laser | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford Europa |
Produksie | 1969–1986 |
Ontwerper | Philip T. Clark |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgrootkoepee |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Ford Cortina |
Die Ford Capri is 'n "fastback"-koepee wat deur Ford van Europa gebou is gedurende 1969–1986. Dit is ontwerp deur Philip T. Clark, bekend as een van die hoofontwerpers van die Ford Mustang. Die Capri was 'n suksesvolle motor vir Ford gewees, wat met behulp van die meganiese komponente van die Ford Cortina bedoel was as die Europese ekwivalent van die Ford Mustang. Daar is byna 1.9 miljoen eenhede oor sy leeftyd verkoop.
'n Verskeidenheid van enjins is in die Capri gebruik, veral die Essex en Keulen V6'e aan die bokant van die reeks, terwyl die Kent inlynviersilinder- en Taunus V4-enjins gebruik is in laerspesifikasiemodelle.
Hoewel die Capri nie amptelik deur enige Ford model vervang is nie, is die tweede geslag Probe effektief sy plaasvervanger ná laasgenoemde motor se bekendstelling in die Europese mark in 1992.
1969 Ford Capri 1600 "Merk 1" | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford Europa |
Ook genoem | Mercury Capri |
Produksie | 1969–1974 |
Montering |
|
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgrootsportmotor |
Bakstyl | Fastback-koepee |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.3 L of 1.6 L Ford Kent I4 1.3 L of 1.5 L Ford Taunus V4 1.7 L Ford Essex V4 2.0 L, 2.3 L of 2.6 L Ford Keulen V6 2.0 L Ford Essex V4 2.0 L Ford Pinto I4 3.0 L Ford Essex V6 5.0 L Ford Windsor V8 (Perana) [2] |
Ratkas | 4-gang handrat "synchromesh"[3] |
Lengte | 4280 mm[3] |
Breedte | 1646 mm[3] |
Hoogte | 1288 mm |
Massa | 931 kg of 1144 kg (3000GXL) |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Ford Capri Mk II |
Variante | Ford Cortina |
Verwysings
[wysig | wysig bron]
Fordmodelle | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
EcoSport
• Edge
• Expedition
• Explorer
• Everest/Endeavour
• Fiesta
• Figo
• Focus
• Galaxy
• Ikon
• Ka
• Kuga
• Mondeo
• Mustang
• Puma
• Ranger
• Territory
• Transit Custom | ||
Wysig hierdie sjabloon |