Gaan na inhoud

Fenestraria rhopalophylla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Fenestraria)

Vensterplantjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Fenestraria
Spesie:
F. rhopalophylla
Binomiale naam
Fenestraria rhopalophylla
(Schltr. & Diels) N.E.Br., (1927)
Sinonieme
  • Fenestraria aurantiaca f. rhopalophylla (Schltr. & Diels) G.D.Rowley
  • Mesembryanthemum rhopalophyllum Schltr. & Diels

Die vensterplantjie (Fenestraria rhopalophylla) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Engels staan dit bekend as Window Plant.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Fenestraria rhopalophylla en dit is dus 'n monotipiese takson.

Infraspesies

[wysig | wysig bron]

Die spesie het twee infraspesies:

Fenestraria rhopalophylla subsp. aurantiaca

[wysig | wysig bron]

Fenestraria rhopalophylla subsp. rhopalophylla

[wysig | wysig bron]
  • Fenestraria rhopalophylla subsp. rhopalophylla

Bronne

[wysig | wysig bron]