Gaan na inhoud

Breëblaarboekenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Faurea rochetiana)

Breëblaarboekenhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Faurea
Spesie:
F. rochetiana
Binomiale naam
Faurea rochetiana
(A.Rich.) Chiov. ex Pic.Serm., (1950)
Sinonieme
  • Faurea decipiens C.H.Wright
  • Faurea decipiens var. katangensis De Wild.
  • Faurea rochetiana subsp. speciosa (Welw.) Troupin
  • Faurea speciosa Welw.
  • Faurea speciosa var. katangensis De Wild.
  • Faurea speciosa var. lanuginosa Hiern
  • Leucadendron rochetianum (A.Rich.) Kuntze
  • Leucospermum rochetianum A.Rich.
  • Trichostachys speciosa Welw.

Die breëblaarboekenhout (Faurea rochetiana) – voorheen bekend as Faurea speciosa – is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Benin, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom is klein en blaarryk. Dit het breër blare, groter blomme en blom-are en ook digter behaarde takkies as die Bosveldboekenhout. Die boom se FSA-nommer is 76.[1]

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]