Durango
Voorkoms
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Durango ("Vrye en onafhanklike staat van Durango") | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Victoria de Durango | ||||
Grootste stad | Victoria de Durango | ||||
Munisipaliteite | 39 | ||||
Oppervlakte | 123 317 km²[1] (4de) | ||||
Hoogste punt | 3 340 m[2] | ||||
Bevolking (2015) - Totaal - Digtheid |
1 754 754 (24ste) 14 inw./km² (30ste) | ||||
Demoniem | Duranguense | ||||
Goewerneur | Jorge Herrera (PRI) | ||||
Stigting | 22 Mei 1824[3] (16de) | ||||
MOI | 0,732 – hoog (21ste) | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC−6) CDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 34-35 | ||||
ISO 3166-2 | MX-DUR | ||||
Amptelike webwerf | durango.gob.mx |
Durango (amptelik die vrye en onafhanklike staat van Durango; uitgespreek [duˈɾaŋɡo]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Die deelstaat is in noordwestelike Meksiko geleë en het die tweede laagste bevolkingsdigtheid (na Baja California Sur) in die land. Durango se hoofstad, Victoria de Durango, is na Meksiko se eerste president vernoem.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Resumen" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2013. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2010. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "La diputación provincial y el federalismo mexicano" (in Spaans). Besoek op 24 Julie 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Durango. |
- (es) Amptelike webwerf